DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 255

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

270. Dat om “te eet van die aarde met moeite” dui op `n mislike en miserabele staat van lewe, en is duidelik uit die voorgaande en dit wat volg, om nie eers te noem om te “eet” in die innerlike sin nie, is om te lewe. Dieselfde is duidelik ook uit die feit dat so `n staat van lewe volg wanneer die bose geeste begin om te veg, en die toesighoudende engele begin te arbei. Hierdie staat van lewe word nog meer miserabel wanneer die bose geeste begin om die oorheersing en heerskappy te verkry; want hulle regeer nou die eksterne mens, en die engele slegs die interne mens; waarvan daar so min oorbly dat hulle skaars iets daaruit kan haal om die mens mee te verdedig; en sodoende kom die ellende, angs en onrus te voorskyn. Dooie mense is selde sensitief vir sulke ellende en angs, omdat hulle nie langer meer mens is nie, alhoewel hulle by hulleself so dink meer as ander; want hulle weet nie meer as die dier van wat geestelik en hemels is, en wat die ewige lewe is nie, en soos hulle kyk hulle ondertoe na aardse dinge, of uitwaarts na wêreldse dinge, hulle begunstig slegs hulle Eie, en gee toe aan hulle eie neigings en sinne met die totale vereniging van die rasionaal ( rede). Deurdat hulle dood is, ondersteun hulle geen geestelike oorlogvoering of versoekinge nie, en as hulle daarteenoor ontbloot sou word, sou hulle gesink het onder sy gewig, en hulle kan daarby hulleself nog meer vervloek, en stort hulleself nog meer dieper in die helse verdoemenis; daarom word hulle dit gespaar by hul ingang na die ander lewe, waar, deurdat hulle nie langer in die gevaar verkeer om te sterf as gevolg van een of ander versoeking of ellende nie, kan hulle die mees smartlike lyding verduur, wat hier netso aanduidend is deur die “aarde wat vervloek is en eet met moeite daarvan.”

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205