DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 30

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

29. Verse 11, 12. En God het gesê: “Laat die aarde voortbring grasspruitjies, plante wat saad gee en bome wat, volgens hulle soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde, en dit was so. En die aarde het voortgebring grasspruitjies, plante….Toe sien God dat dit goed was.” Toe die “aarde” of mens voorberei was om die hemelse sade van die Meester te ontvang, en om iets te produseer van wat goed en waar is, het die Meester eers veroorsaak dat iets teers en sag ontspring, wat genoem word “plante of (kruie) wat saad dra” dit is iets meer bruikbaar, wat binne in homself saad dra, wat genoem word “plante (kruie) wat saad gee” en daarna iets goeds wat vrugte draend is, en word genoem “bome wat volgens hulle soorte vrugte dra,” wie se saad in homself is, elkeen volgens sy eie soort. Die mens wat wedergebore moet word is in die eerste plek van so `n kwalitet, dat hy veronderstel dat die goeie wat hy doen, en die waarheid wat hy spreek, van homself is, wanneer dit inderwaarheid alles die goeie en die waarheid vanaf die Meester is, dus, wie ookal onder die indruk is dat dit van homself is, het nog nie die ware geloof in sy lewe nie, wat hy nietemin agterna kan ontvang; want hy kan nog nie op hierdie stadium glo dat dit van die Meester is nie, omdat hy slegs in `n staat van voorbereiding is vir die ontvangs van die lewe van geloof. Hierdie staat word hier verteenwoordig deur dinge wat leweloos of onbesield is. Dit is die Meester wat die “saad” in Sy Woord saai, en die “aarde” is die mens, soos wat Hy Self verklaar in (Matt. 13:19-24, 37-39; Mark 4:14-21; Lukas 8:11- 16). Met dieselfde bedoeling gee Hy die beskrywing: “So is die koninkryk van God, soos wanneer `n mens die saad in die grond gooi; en hy gaan slaap en staan op, nag en dag, en die saad spruit uit en word groot – hoe, weet hy self nie. Want vanself bring die aarde vrug voort, eers `n halm, dan `n aar, dan die volle koring in die aar. (Markus 4:26-28). Met die “koninkryk van God” word in die universele sin bedoel, die universele hemel; en in `n minder universele sin, die ware kerk van die Meester, en in die besondere sin, elkeen wat van die ware geloof is, of wat wedergebore is deur `n lewe van geloof. Waardeur so `n persoon ook genoem word “hemel”, omdat die hemel in hom is, en soook die “koninkryk van God”, omdat die koninkryk in hom is soos die Meester Self onderrig in Lukas: Deurdat dit deur die Fariseërs geëis word wanneer die koninkryk sou kom, antwoord Hy hulle, en sê: “….Die koninkryk kom nie met sigbare tekens nie. En hulle sal nie sê: Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne julle.” (Lukas 17:20-21). Dit is die derde opeenvolgende stadium van wedergeboorte van die mens, deurdat hierdie stadium die een is van berou, en op die manier voortgaan van die skaduwee na die lig, of van die aand na die môre, waar daar gesê word (vers 13) “En dit was aand en dit was môre, die derde dag.”

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205