|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 240
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
255. Dat die “saad van die vrou” dui op die geloof in die Meester, is duidelik uit die
betekenis van dat die “vrou” die kerk voorstel, wie se “saad” niks anders is as geloof nie,
want dit is deur geloof in die Meester dat die kerk wel die kerk genoem word. In Maleagi,
word “geloof” die “saad van God” genoem: “Omdat Jahweh getuie is tussen jou en die
vrou van jou jeug [adolescentiarum]; …en het Hy dan nie een mens gemaak nie, terwyl
Hy Gees oorgehad het? En waarom dan die een? Hy het `n gelag (saad) van God gesoek.
Neem julle dan in ag ter wille van julle gees en wees nie ontrou aan die vrou van jou jeug
nie.” (Mal. 2: 14, 15). In hierdie gedeelte is die “vrou van die jeug” die Antieke en Mees
Antieke Kerke, waarvan wie se “saad” (van die geloof) die profeet spreek. Ook in Jesaja,
in verwysing na die kerk: “Want Ek sal water giet op die dorsland en strome op die droë
grond; Ek sal My Gees op jou kroos giet en My seën op jou nakomelinge.” (Jes. 44: 3). In
Openb: “En die draak was vertoornd op die vrou en hy het weggegaan om oorlog te voer
teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van Jahweh bewaar en die getuienis van die
Meester hou.” (Openb. 12: 17). En in Dawid: “Ek het met My uitverkorenes `n verbond
gemaak, ek het by My kneg Dawid gesweer, selfs tot in alle ewigheid sal Ek sy saad
bevestig, en sy saad sal Ek vir ewig laat bly bestaan, en sy troon soos die dae van die
hemele, sy saad tot in alle ewigheid, en sy troon soos die son voor My angesig.” Waar dit
deur “Dawid” bedoel word die Meester self, deur Sy “troon” Sy koninkryk, deur die
“son” liefde; en deur die “saad” die geloof.
|
|
|
|
|