|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 33
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
32. Liefde en geloof was eerste genoem die “groot ligte,” en daarna was liefde genoem
“`n groter lig” en die geloof die :kleiner lig”, en dit word van die liefde gesê dit sal
“heers in die dag” en van geloof dat dit sal “heers in die nag.” Omdat dit arcana
(geheime) is wat verborge is, veral in hierdie end dae, is dit toegelaat deur die Goddelike
genade van die Meester, om dit te verduidelik. Die rede hoekom hierdie arcana so
spesiaal verborge is in hierdie dae van die einde, is omdat dit nou die voltooiing of
voltrekking van die eeu is, soos wat die Meester self voorspel het in Sy Evangelies in
hierdie woorde: “En dadelik ná die verdrukking in daardie dae sal die son verduister
word, en die maan sal sy glans nie meer gee nie, en die sterre sal van die hemel val, en
die kragte van die hemel sal geskud word.” (Matt. 24: 29). Deur die “son” word hier
bedoel die liefde, wat verduister word, deur die “maan” – die geloof, wat van die hemel
val, en wat die “deugde en kragte van die hemele is.” [2] Die mees Antieke Kerk het
geen ander geloof erken as die liefde nie. Die hemelse engele het ook nie geweet wat
geloof is, behalwe dit wat van die liefde is. Die universele hemel is `n hemel van liefde,
want daar is geen ander lewe in die hemele as die lewe van liefde nie. Hieruit word dan
alle hemelse geluk en heerlikheid afgelei, wat so groot is dat dit nie `n beskrywing toelaat
nie, ook kan dit nie ten volle ontvang word deur enige menslike idee nie. Hulle wat onder
die invloed van die liefde is, het die Meester lief uit die hart, maar weet ook, en verklaar
dit, en ervaar dit, dat alle liefde, en gevolglik alle lewe – wat alleenlik uit die liefde is –
en dus alle geluk en heerlikheid, kom alleenlik van die Meester af, en dat hulle nie die
minste van die liefde, van die lewe, of van die heerlikheid, uit hulleself het nie! Dat dit
die Meester is waarvandaan die liefde kom, was ook verteenwoordig deur die groot lig of
“son” by Sy verheerliking, want dit word geskryf: “….en Sy aangesig het geblink soos
die son, en Sy klere het wit geword soos die lig” (Matt. 17:2). Innerlike dinge word
verteenwoordig deur die gesig, en die dinge wat daaruit voortspruit, deur die kleding.
Dus, die Meester se Goddelike was deur die “son” of liefde aangedui’ en Sy Menswees
deur die “lig” of wysheid wat voortspruit uit die liefde.
|
|
|
|
|