|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 273
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
289. Dit is ook hierbo aangetoon dat by die “vrou” die kerk bedoel word, en in die
universele sin die koninkryk van die Meester in die hemel en op aarde; en hieruit volg dit
dat dieselfde bedoel word deur “moeder.” In die Woord word die kerk baie dikwels
aangetoon as die “moeder” soos in Jes: “So sê Jahweh: Waar is tog die skeibrief van julle
moeder waarmee Ek haar verstoot het?” (Jes. 50: 1). In Jer: “Julle moeder staan grootliks
beskaamd, sy wat julle gebaar het is rooi van skaamte.” (Jer. 50: 12). In Eseg. “Jy is die
dogter van jou moeder, wat `n afsku gehad het van haar man en haar kinders (seuns).
Julle moeder was `n Hetitiese vrou en julle vader `n Amoriet. (Eseg. 16: 45), waar die
“man” dui op die Meester en alles wat hemels is; “seuns” die waarheid van die geloof; `n
“Hetitiese “ dit wat vals is; en `n “Amoriet” dit wat boos is. Dieselfde Profeet: “Jou
moeder was soos `n wingerdstok in jou rustige tyd; by waters was dit geplant dit was
vrugbaar en vol ranke vanweë die baie waters.” (Eseg. 19: 10). Hier dui “moeder” op die
Antieke Kerk. Maar die term “moeder” is meer spesifiek van toepassing op die Mees
Antieke Kerk, omdat dit die eerste kerk was, en die enigste een wat hemels was, en
daarom gelief deur die Meester meer as al die ander.
|
|
|
|
|