DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 226

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

241. Die Innerlike Sin. Die mees antieke mense, wat hemelse mense was, was so saamgestel dat elke voorwerp wat hulle waarneem in die wêreld of op die aarde, het hulle inderdaad gesien, maar hulle denke aangaande die hemelse en Goddelike dinge, as objekte en as aanduidend of verteenwoordigend. Hulle sig was merendeels `n instrumentele agentskap of werksaamheid, en gevolglik hulle spraak ook. Enigeen sal weet hoe dit is uit sy eie ervaring, want as hy fyn luister na die betekenis van `n spreker se woorde, hoor hy inderdaad die woorde, maar is asof hy dit nie hoor nie, maar neem net die sin daarvan in; en een wat nog dieper dink, hou nie net aan die sin daarvan vas nie, maar aan `n meer universele sin. Maar die nageslag van hulle wat hier behandel word, was nie soos hulle voorvaders nie, want wanneer hulle die voorwerpe in die wêreld en op die aangesig van die aarde beskou, word hulle verlief daarop en kleef daaraan, en hulle dink aan hulle, en vanuit hulle aan die dinge wat hemels en Goddelik is. Dus is die vernaamste by hulle alles wat sensueel is, en nie soos hul vaders wat diensbaar was nie. En wanneer dit wat van die wêreld en van die aarde is, die vernaamste is, dan argumenteer die mens vanuit hierdie beginsel aangaande die dinge van die hemel, en sodoende verblind hulle hulself. Hoe dit is kan elkeen weet uit eie ervaring; want hy wat luister na die woorde van `n spreker, en nie na die sin van die woorde nie, neem baie min van die sin daarvan in, en nog minder van die universele betekenis van die sin, en somtyds word alles wat `n mens sê geoordeel uit `n enkele woord wat gespreek word, of selfs van `n grammatikale eienaardigheid.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205