|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 183
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
185. In die antieke tye was hulle wat meer vertroue gehad het in sensuele dinge, genoem
“adders” as in dit wat geopenbaar is. Maar dit is nog slegter in vandag se tyd, want daar is
nou persone wat nie net alles loën en nie glo nie, maar hulle kan ook nie sien en voel nie,
maar wat hulle ook bevestig in ongelowigheid en twyfelagtig deur kennis [scientifica]
wat onbekend was by die antieke mense, en dus veroorsaak hulle in hulleself `n baie
groter graad van blindheid. Sadat dit geweet kan word hoe hulle hul self verblind, sodat
hulle agterna niks kan sien en hoor nie, wat van hulle gevolgtrekkings betreffende die
hemelse dinge vanuit die sinne van die geheue, en van die filosofie, en wie nie net “dowe
slange” is nie, maar ook “vlieënde adders,” dikwels oor die Woord spreek, wat baie meer
verderflik is, sal ons vir `n voorbeeld neem dit wat hulle glo oor die gees. [2] Die
sensuele mens, of hy wat slegs glo op die bewys van sy sintuie, ontken die bestaan van
die gees omdat hy dit nie kan sien nie, en sê; “Dit is niks omdat ek dit nie kan voel nie:
dat dit wat ek kan sien en en aanraak, weet ek dat dit bestaan.” Die mens van geheuekennis
[scientificus], of hy wat sy gevolgtrekkings maak uit geheue-kennis [scientiae], sê.
Wat is die gees, behalwe miskien `n damp of hitte, of enige ander entiteit van sy
wetenskappe, wat huidig in die dun lug verdwyn. Het die diere nie ook `n liggaam nie,
sintuie, en iets ooreenkomstig tot rede nie? En tog is dit `n stelligheid dat hulle ook sal
sterf. Dus ontken hulle die bestaan van die gees. [3] Die Filosowe ook, wat baie meer
skerper is as die res van die mensdom, praat oor die gees in terme wat hulleself nie
verstaan nie, want hulle verskil van mekaar, en beweer dat nie `n enkele uitdrukking is
toepasbaar op die gees wat enigiets ontleen van dit wat materieel of organies, is nie, dus
vat hulle dit saam uit hulle idees dat dit uit hulle verdwyn en word tot niks. Die meer
verstandiges voer aan dat die gees gedagtes is, maar in hulle argumentering aangaande
die gedagte of denke skei hulle dit gevolglik af van sy wesenlikheid, en ten laaste kom
hulle tot die gevolgtrekking dat dit ook verdwyn wanneer die liggaam vergaan. Dus,
almal wat redeneer van die dinge van die sinne, uit geheue-kennis, en die Filosofie,
ontken die bestaan van die gees, en glo daarom niks van wat gesê word aangaande die
gees en geestelike dinge nie. Maar nie hulle wat eenvoudig van hart is nie; as hulle
ondervra word oor die bestaan van die gees, sê hulle dat hulle weet dat dit bestaan, omdat
die Meester gesê het dat hulle sal lewe na die dood; dus, in plaas van om hulle rasionaal
uit te blus, vernuwe hulle dit deur die Woord van die Meester.
|
|
|
|
|