DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 52

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

Genesis 51-100 Imanuel Swedenborg- 1688-1772 Arcana Coelestia-geheime van die hemele “Laat ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis…” Gen. 1:26. Wat die “beeld” betref, `n beeld is nie `n ewe beeld nie, maar is ooreenkomstig die gelykenis, daarom word dit gesê, “laat ons mense maak na ons beeld, volgens ons gelykenis.” Die geestelike mens is `n “beeld” en die hemelse mens is `n “gelykenis” of vergelyking. In hierdie hoofstuk word die geestelike mens behandel, in die volgende, die hemelse mens. Die geestelike mens, wat `n beeld is, word deur die Verlosser genoem “ `n seun van die lig” Joh. 12:35: En die Meester sê vir hulle: “Nog ‘n klein tydjie is die lig by julle. Wandel so lank as julle die lig (Goddelike innerlike Waarheid) het, sodat die duisternis julle nie oorval nie. En wie in die duisternis (valsheid van die leuen) wandel, weet nie waar hy gaan nie.” Joh. 12:36: “So lank as julle die lig het, glo in die lig, sodat julle kinders van die lig kan word. Dit het die Meester gespreek, en Hy het weggegaan en Hom vir hulle verberg.” Hy word ook `n vriend genoem:( wedergebore in Goddelike Waarheid). Joh. 15:14: “Julle is my vriende as julle alles doen wat Ek julle beveel.” Joh. 15:15: “Ek noem julle nie meer diensknegte nie, omdat die dienskneg nie weet wat sy heer doen nie. Maar Ek het julle vriende genoem, omdat Ek alles wat Ek van my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het. Maar die hemelse mens, wat `n “gelykenis is” word genoem “seun van God” Joh. 1:12: “Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo.” Joh. 1:13: “wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van ‘n mens nie, maar uit God gebore is.” (wedergebore uit liefde). God verwys na die denke of begrip- Geloof en Waarheid. Jahweh verwys na die liefde of wil-God liefde en naaste liefde.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205