|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 88
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
89. Gen. 2:4: “Dit is die geskiedenis (herkoms) van die hemel en die aarde toe hulle
geskape is. Die dag toe Jahweh God die aarde en die hemel gemaak het,..”
Die “herkoms van die hemele en die aarde” is die “vorming van die hemelse mens” dat sy
vorming hier behandel word is baie duidelik vanuit al die besonderhede wat volg, dat
daar nog geen kruid gegroei het nie, dat daar geen mens was om die grond te bewerk nie,
asook dat Jahweh God die mens formeer, en daarna, het hy al die diere en die voëls van
die hemele gemaak, nieteenstaande dat hulle vorming in die vorige hoofstuk behandel
was, waaruit dit geopenbaar word dat `n ander mens hier behandel word. Dit is egter nog
meer duidelik vanuit die feit, dat die Verlosser nou vir die eerste keer “Jahweh God”
genoem word, aangesien in die vorige gedeelte, wat die geestelike mens behandel, “word
Hy eenvoudig God genoem” en verder word “grond en veld” nou genoem, terwyl in die
vorige hoofstukke alleenlik “aarde” genoem word. Ook in hierdie vers word “hemel
eerste genoem” voor “aarde” en agterna “aarde” voor “hemel” die rede daarvoor is dat
“aarde” die “uiterlike mens” aandui, en “hemel” die “innerlike mens” en in die
“geestelike mens vorming” vanaf die “aarde” begin, terwyl in die “hemelse mens” wat
hier behandel word, dit vanaf die “innerlike mens, of hemel” begin.
|
|
|
|
|