DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 56

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

55. Gen 1:28: “En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: “Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.” Soos wat die mees oudste mense die vereniging van die “denke en die wil” `n huwelik genoem het, word alles van goedheid wat deur die huwelik voortgebring word, deur hulle “vrugbaarheid” genoem, en alles deur waarheid voortgebring “vermenigvuldiging.” Daarom word hulle ook so genoem in die profete, byvoorbeeld in Eseg: 36:11: “Ja, Ek sal mense en diere op julle vermenigvuldig, en hulle sal vermenigvuldig en vrugbaar wees, en Ek sal julle laat bewoon soos in jul voortyd en aan julle weldoen meer as in julle vroeër dae, en julle sal weet dat Ek Jahweh is.” Eseg. 36:12: “En Ek sal mense op julle laat loop, my volk Israel; en hulle sal jou in besit neem, en jy sal vir hulle ‘n erfenis wees en hulle verder nie meer kinderloos maak nie.” Deur ‘mense’ word hier bedoel die geestelike mens wat Israel genoem word, en deur die “ou tye of voortyd” die mees oudste kerk, deur die “begin” die ou kerk na die vloed, die rede waarom “vermenigvuldiging” wat van die waarheid is eerste genoem word, en “vrugbaarheid” wat van die wil is “later,” is omdat hierdie gedeelte iemand behandel wat wedergebore moet word, en nie alreeds `n wedergeborene is nie, wanneer die “denke” verenig is met die “wil,” of “ geloof met liefde” word die “mens `n getroude land” deur die Verlosser genoem, soos in Jes. 62:4: “Jy sal nie meer genoem word Verlatene nie, en jou land sal nie meer genoem word Wildernis nie. Maar jy sal genoem word, my welbehae, en jou land, die getroude, want Jahweh het ‘n behae in jou, en jou land sal getroud wees.” Die vrugte wat daaruit voortkom, en van die Waarheid is, word “seuns” genoem, en die wat van Goedheid is word “dogters” genoem En dit baie dikwels in die woord, die aarde word vol gemaak of gevul wanneer daar baie Waarhede en baie Goedhede is, want wanneer die Verlosser die mens seen en met hom spreek, dit is, met hom werk, dan is daar `n ontsaglike toename van goedheid en waarheid, soos wat die Verlosser sê in Mat 13:31: “ ‘n Ander gelykenis het Hy hulle voorgehou en gesê: Die koninkryk van die hemele is soos ‘n mosterdsaad wat ‘n mens neem en in sy land saai; Mat 13:32: “Wat wel die kleinste is van al die soorte saad, maar as dit gegroei het, groter is as die groentesoorte en ‘n boom word, sodat die voëls van die hemel kom en nes maak in sy takke.” n’ Korrel mosterd saad is die mens se goedheid, voordat hy geestelik word, wat die minste is van al die sade, omdat hy dink dat hy goed doen vanuit homself, en wat vanuit homself is, is niks anders as boosheid, maar omdat hy in `n toestand van wedergeboorte is, is daar iets van goedheid in hom, maar dit is die minste van alles, en gaandeweg, soos wat geloof met liefde verbind, groei dit groter en word dit `n ”kruid” en laastens, wanneer die verbinding voltooi is, word dit `n ”boom” en dan kan die “voëls van die hemele” in hierdie gedeelte beteken dit:(Waarhede of dinge van die intelligensie”) hulle “neste in sy takke bou” wat geheue kennis is, wanneer `n mens dan geestelik is, sowel as gedurende sy tyd van geestelik wording, is hy in `n gevegstoestand, en daarom word dit beveel om die aarde te onderwerp en heerskappy te verkry.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205