|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 116
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
117. Die “land van Kus” of Ethiopië, oorvloei in goud, kosbare stene, en speserye, wat,
soos voorheen gesê, die goeie en waarheid verteenwoordig, en die dinge daarvan ontleen
wat dankbaar is, soos daardie van die kennis vanaf die liefde en geloof. Dit is duidelik uit
uittreksels soos bo aangehaal (n. 113) uit Jes. 60: 6; Matt. 2:1, 11; Psalm 72:15. Dat
dieselfde dinge bedoel word in die Woord deur “Kus” of “Ethiopië” en ook deur “Skeba”
is duidelik uit die Profete, soos in Sefania, waar ook die “riviere van Kus” genoem word:
“Want dan sal Ek aan die volke rein lippe toebring, sodat hulle almal die Naam van
Jahweh sal aanroep en Hom met `n eenparige skouer dien. Oorkant die riviere van Kus
vandaan, sal My aanbidders, my verstrooide gemeente, my offerande bring.” (Sef. 3:
9,10). En in Daniël, wat spreek oor die koning van die noorde en van die suide: “En hy
sal mag hê oor die skatte van goud en silwer, en oor al die kosbaarhede van Egipte,
terwyl die Libiërs en die Kusiete sy voetstappe volg. (Dan. 11:43), waar “Egipte” die
geheue-kennis [scientifical] voorstel, en die “Ethiopiërs” net kennis [cognitions]. [2] So
ook in Eség. “Die koopmans van Skeba en Raëma, hulle was jou koopmans; die fynste
van allerhande speserye en allerhande edelgesteentes, en goud…” (Eség. 27: 22), waar op
dieselfde manier dit aangedui word as kennis [cognitions] van die geloof. So ook in
Dawid wat spreek oor die Meester, gevolglik van die hemelse mens: “In sy dae sal die
regverdige bloei en die volheid van vrede, totdat die maan nie meer daar is nie; die
konings van Tarsus en van die eilande sal geskenke aanbied, en konings van Skeba en
Saba belasting aanbring. (Psalm 72: 7, 10). Hierdie woorde, wat duidelik is uit hul
verbinding met die voorafgaande en daaropvolgende verse, dui op hemelse dinge van die
geloof. Soortgelyke dinge word aangedui deur die koningin van Skeba, wat na Salomo
gekom het, wat harde vrae voorgelê het, en het aan hom speserye gebring, en goud, en
kosbare stene (1 Konings 10:1-2). Want alle dinge wat bevat word in die historiese dele
van die Woord, sowel as in die Profete, dui op, verteenwoordig, en betrek Arcana.
|
|
|
|
|