|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 235
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
250. Vers 15. “En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, tussen jou saad en haar
saad; Hy sal jou die kop vermorsel, en jy sal hom in die hakskeen byt.” Elkeen is bewus
dat dit die eerste profesie is van die Meester se koms na die aarde; dit is duidelik af te lei
van die woorde op sigself, en daarom van dit en van die profete, en selfs die Jode weet
dat `n Messiah sou kom. Tot hiertoe het nog niemand verstaan wat spesifiek bedoel word
deur “slang,” die “vrou, die “slang se saad,” die “vrou se saad,” en die “kop wat verbrysel
sal word.” Dit moet daarom verduidelik word. Deur die “slang” word hier bedoel alle
boosheid in die algemeen, en spesifiek die liefde vir die self; deur die “vrou” word bedoel
die kerk; “saad van die slang” alle ongeloof; deur die “saad van die vrou” die geloof in
die Meester; “Hy” is die Meester Homself; deur die “kop van die slang” die heerskappy
van die bose in die algemeen, en spesifiek die liefde vir die self; om op die “kop te trap”
is neerdrukking of daling, sodat dit “op sy buik moet seil en om stof te eet;” en deur die
“hakskeen” die laagste natuurlike (soos die liggaamlik-stoflike), wat die “slang” sal
“vermorsel.”
oooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOOOOOooooooooooooooooo
|
|
|
|
|