|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 336
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
352. Dat die “eersgeborenes van die kleinvee” dit aandui as van die Meester alleen, is
duidelik uit die eerstelinge of eersgeborenes in die verteenwoordigende kerk, wat alles
heilig was, omdat dit `n verhouding met die Meester gehad het, wat alleen die
“Eersgeborene is.” Liefde en die geloof gebore daaruit, of daaruit afgelei, is dus die
“eersgeborene.” Dit was verteenwoordigend in die antieke kerke deur die eersgeborene
van die mens of dier wat heilig is aan JHWH. (Exod. 13: 2, 12, 15); en deur die stam van
Levi, wat in die interne sin die liefde voorstel – alhoewel, Levi was na Ruben en Simeon
gebore, wat in die interne sin die geloof voorstel – en was aanvaar in die plek van al die
ander eersgeborenes, en maak die priesterdom uit. (Num. 3: 40-45; 8: 14-20). Van die
Meester as Eersgeborene van almal, met betrekking tot Sy Menslike Wese, word dit dus
in Dawid geskryf: “Hy is dit wat My sal noem: U is my Vader, my God en die rots van
my heil. Ja, Ek sal hom My eersgeborene maak, die hoogste onder die konings van die
aarde.” (Ps. 89: 26-27). En Openb: “en van Jesus Christus, die getroue getuie, die
eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die konings van die aarde!” (Openb. 1: 5).
Let op dat die eersgeborene van aanbidding die Meester verteenwoordig, en die
eersgeborene van die kerk, die geloof is.
|
|
|
|
|