|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 23
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
22. Vers 5. En die aand en die môre was die eerste dag. Wat bedoel word deur “aand”,
en wat deur “môre”, kan nou onderskei en uitgemaak word. “Aand” beteken elke
voorafgaande staat, omdat dit `n staat van skaduwee is, of van valsheid en van geen
geloof nie; “môre” is elke daaropvolgende staat, deurdat dit een is van lig, of van
waarheid en van die kennis van die geloof, “aand”, in `n algemene sin, dui op alle dinge
wat die mens se eie is; maar “môre” is dit wat van die Meester is, soos gesê deur Dawid:
“Die Gees van die Meester spreek in My, en Sy woord was op my tong. Die God van
Israel het gesê, die Rots van Israel het tot my gespreek…soos `n môrelig by sonsopgang,
`n môre sonder wolke as deur die glans na die reën grasspruitjies uit die aarde uitkom.” (2
Sam. 23: 2-4). Soos wat dit “aand” is wanneer daar geen geloof is nie, en “môre”
wanneer daar geloof is, daarom word die koms van die Meester in hierdie wêreld genoem
die “môre”; en die tyd wanneer Hy kom, omdat daar geen geloof meer is nie, word
genoem “aand” soos in Daniël: “En Hy het vir my gesê: Twee-duisend-driehonderd
aande en môres….” … en die gesig van die aande en die môres waarvan gespreek is…”
(Dan. 8: 14, 26). Net so word “môre” in die Woord gebruik om elke koms van die
Meester aan te dui, gevolglik is dit `n uitdrukking van `n nuwe skepping.
|
|
|
|
|