|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 285
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
Die Boek Genesis 301-350
Emanuel Swedenborg 1688-1772
Arcana Coelestia- geheime van die Hemele
301. Die ander Arcanum (geheim) was dat as hulle onderrig gegee was oor die geheime
van die geloof, sou hulle vir ewig gesterf het, wat aangedui word deur dié woorde: “As
hy nou maar net nie sy hand uitsteek en ook van die boom van die lewe neem en eet en
lewe in ewigheid nie!” Die saak staan so: Wanneer die mens in die omgekeerde orde van
die lewe beland, en onwillig is om te lewe, of om wys te word, argumenteer hulle oor
alles wat hulle hoor aangaande die geloof, of dit so is of nie; en as hulle dit uit hulleself
doen en uit hulle eie dinge van die sinne en van geheue-kennis, dan moet dit lei tot
ontkenning, en gevolglik tot laster en ontheiliging, sodat hulle naderhand nie sal aarsel
om ontheiligde dinge te meng met dit wat heilig is nie. Wanneer `n mens so geword het,
is hy so veroordeel in die ander lewe dat daar vir hom geen hoop oorbly vir redding nie.
Want dinge vermeng met ontheiligde dinge bly so vermeng, sodat wanneer enige idee
van iets heiligs homself aanbied, word `n idee van iets ontheilig wat verenig is daarmee
ook aangebied, die gevolg is dat die persoon kan nie in `n gemeenskap wees behalwe in
dié van die veroordeeldes nie. Wat ookal teenwoordig is in enige idee van denke as
gevolg van die vereniging met dit, word skerp waargeneem in die ander lewe, selfs deur
geeste in die wêreld van die geeste, en nog meer deur die engele, inderdaad so skerp dat
van `n enkele idee ken hulle `n persoon se karakter. Die skeiding van ontheiligde en
heilige dinge wat so verenig is, kan nie bewerkstellig word behalwe deur middel van so
`n helse marteling dat as `n mens daarvan bewus is, sou hy ontheiliging baie versigtig
vermy soos wat hy die hel sou vermy.
|
|
|
|
|