|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 45
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
44. Vers 24, 25. En God het gesê: “Laat die aarde lewende wesens voortbring volgens
hulle soorte: vee, kruipende diere en wilde diere van die aarde volgens hulle soorte. En
dit was so. En God het die wilde diere van die aarde gemaak volgens hulle soorte en die
vee volgens hulle soorte, en al die diere wat op die grond kruip, volgens hulle soorte. Toe
sien God dat dit goed was. Die mens, soos die aarde, kan niks produseer van die goeie,
tensy die kennis van die geloof ten eerste in hom gesaai is, waardeur hy kan weet wat om
te glo en te doen. Dit is die taak van die intelligensie om die Woord te hoor, en van die
wil om dit te doen. Om die Woord te hoor en dit nie te doen nie, is soos om te sê dat ons
glo wanneer ons nie lewe in ooreenstemming met die geloof nie; in watter geval ons die
gehoor skei van die ‘doen’ of die daad, en het sodoende `n verdeelde denke, en word soos
hulle wat die Meester noem “dwaas” in die volgende: “Elkeen dan wat na hierdie woorde
van My luister en dit doen, hom sal ek vergelyk met `n verstandige man wat sy huis op
die rots gebou het…En elkeen wat na hierdie woorde van My luister en dit nie doen nie,
sal vergelyk word met `n dwase man wat sy huis op die sand gebou het.” (Matt. 7: 24,
26). Die dinge wat aan die intelligensie behoort, word aangedui – soos hierbo getoon deur
die “kruipende dinge wat die waters voortgebring het” en ook deur die “voëls van die
aarde” en ook “langs die uitspansel;” maar hulle wat van die wil is, word hier aangedui
deur die “lewende siel (wesens) wat die aarde voortbring”, en deur die “wilde dier” en
“kruipende diere” en ook deur die “wilde dier van die aarde.”
|
|
|
|
|