DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 373

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

395. Die woorde; “Daarom, as enigeen Kain doodslaan, sal dit sewevoudig gewreek word, dui daarop om geloof geweld aan te doen, selfs al is dit geskei, sal ontheiliging wees, en dit uit die “sewe” wat heilig is. Die nommer “sewe” word as heilig beskou, soos dit wel bekend is, as gevolg van die ses dae van die skepping, en die sewende, wat die hemelse mens is, in wie daar vrede, rus, en die Sabbat is. Daarom verskyn hierdie syfer so dikwels in die rites van die Joodse Kerk, en word orals as heilig beskou, en daarom word ook groter en kleiner periodes van tyd onderskei in sewes, en was genoem “weke” soos die groot tussenruimtes van tyd tot die koms van die Meester (Dan 9: 24-25); en die tyd van sewe jaar wat `n “week” genoem word deur Laban en Jakob (Gen. 29: 27-28). Vir dieselfde rede, waar dit ookal voorkom, word die nommer sewe as heilig gehou of ook onskendbaar. Dit lees ons in Dawid: “Ek loof U sewe maal elke dag oor U regverdige verordeninge.” (Ps. 119: 164). In Jes: “En die lig van die maan sal wees soos die lig van die son, en die lig van die son sal sewevoudig wees. ( Jes. 30: 26), waar die “son” liefde aandui, en die “maan” geloof uit die liefde, wat soos liefde moet wees. Soos die periodes van die mens se wedergeboorte onderskei word in ses, voordat die sewende opdaag, dit is, die hemelse mens, so ook is die periodes van sy verwoesting, tot op die tydstip dat daar niks meer hemels oorbly nie. Dit was verteenwoordig deur die verskeie gevangenemings van die Israeliete, en die laaste, of Babiloniese gevangenis, wat sewe dekades geduur het, of sewentig jaar. En dit word ook verskeie kere gesê dat die aarde op sy Sabbatte moet rus. Dieselfde word deur Nebukadnesar verteenwoordig in Daniël: “Laat sy hart anders word as dié van `n mens en `n dierehart aan hom gegee word, en laat sewe tydperke oor hom gaan.” (Dan 4: 16, 23, 32). En in Joh: “ En ek het `n ander teken in die hemel gesien, groot en wonderlik: sewe engele met die sewe plae, want daarmee is die grimmigheid van God voleindig.” (Openb. 15: 1, 6-8); en dat: “…en hulle sal die heilige stad twee-en-veertig maande lank vertrap (of ses maal sewe) (Openb. 11: 2). En weer “…`n boek gesien, van binne en van buite beskrywe en met sewe seëls goed verseël.” (Openb. 5: 1). Vir dieselfde rede word die hewigheid en vermeerdering van strawwe uitgedruk met `n nommer of die getal sewe; soos in Moses: “En as julle dan nog nie na My luister nie, sal Ek voortgaan om julle sewevoudig weens julle sondes te tugtig.” (Lev. 26: 18, 21, 24, 28). En in Dawid: “En vergeld ons bure sewevoudig in hulle skoot.” (Ps. 79: 12). Nou was dit `n ontheiliging om die geloof geweld aan te doen,- siende dat dit gesê was om tot diens te wees- was dit ook gesê “Daarom, as enigeen Kain doodslaan, sal dit sewevoudig gewreek word.”

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205