|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 1
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
VOORWOORD TOT “DIE EERSTE DRIE KERKE”.
Beste Carl, ek het jou brief gelees en wil net sê die feit dat `n mens hierdie dinge van Swedenborg
verstaan, is omdat hulle wat ernstig na waarheid soek, se innerlike deur die Meester oopgemaak word
en deur `n invloei van die hemele, wat van die Meester is, kom die “verstaan” van hierdie Arcana na sy
hart – en ek kan jou verseker dat nie almal hierdie innerlike dinge verstaan nie. Die gewone mens
verstaan nie eens hul Bybel nie! Dus moet jy aanvaar dat jou innerlike oopgemaak is, en hoe meer mens
soek na die waarheid, hoe meer word die innerlike oopgemaak, en die belofte van die Meester was dat
daar nog oneindig baie geheime is wat Hy graag met Sy kinders wil deel – soveel so dat Hy sê dat die
geheime van Sy Skepping nooit `n einde sal hê nie! Hoe bevoorreg is ons om hierdie klein bietjie te kan
weet en jou eie te maak! Swedenborg sê daar is maar baie min wie se innerlike oog en oor oopgemaak
is, want dit hang ook af van hoe diep jou liefde vir JHWH lê – hoe dieper die liefde, hoe meer maak Hy
oop! Wat betref die gebruik van die woord “Kerk” is dit vir my ook nie reg nie. Ek is seker dat
Swedenborg `n ander woord daar sou gebruik het, en dat die latere redakteurs dit vervang het met
“Kerk” Die Engelse gedeelte wat jy hier kwoteer is korrek! Die Hebreeuse woord is dus “Qahal” wat
beteken “die wit uitgeligtes / apartgesteldes.” Hierdie benaming sou beslis verander gewees het, want
dit staan ook so in Deut. 23: 2 nl. “Geen baster mag in die “Vergadering” (Qahal) van JHWH kom nie…”
Ook die King James Bybel praat van “congregation” wat ook “Qahal” beteken! Maar omdat die gewone
mens ook hierdie openbarings oor die Kerke lees, is die gebruik van “kerk” meer geskik, want dit is al
wat hulle ken. Kom jy met vreemde terme oor die kerk by hulle, sal hulle dit verwerp en sê hierdie ouens
is nie “lekker” nie. Ek stuur vir jou gedeeltes 451 tot 550 asook 751 tot 800. Jy is reg as jy sê die kerk is
eintlik `n sirkus – want kyk wat sê die “Last Trumpet” oor die Christendom en sy kerk! Groetnis aan
almal. Callas
|
|
|
|
|