|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 666
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
1139. Die Innerlike Sin. Dit was alreeds gesê dat daar vier verskillende style in die wêreld was. Die
eerste, wat dié van die Mees Antieke Kerk was, is soos dit was vanaf die eerste hoofstuk van Genesis tot
op hierdie hoofstuk. Die tweede is die historiese styl, soos in die opvolgende boeke van Moses, en in die
res van die historiese boeke. Die derde is die profetiese styl. Die vierde is die intermediêre tussen die
profetiese styl en dié van die algemene spraak. Aangaande hierdie style, sien n. 66.
(n. 66. hieronder is `n uittreksel uit “Die Boek van Genesis 51‐100” net om weer die verband van die
style aan te toon en vorm nie deel van hierdie hoofstuk nie).
Vier verskillende soorte style
n. 66. Daar is in die algemeen, vier verskillende soorte, die eerste is die van die mees oudste kerk, hulle
manier van uitdrukking was van so `n aard, dat wanneer hulle aardse en wêreldse dinge vermeld, het
hulle aan geestelike en hemelse dinge gedink, en wat dit voorstel, daarom het hulle nie hulself alleenlik
deur verteenwoordiging uitgedruk nie, maar het dit in `n soort geskiedkundige reeks gevorm, om dit
sodoende meer lewe te gee, en dit was vir hulle baie genotvol tot in die hoogste graad, dit is die vorm
waarvan Hannah geprofeteer het, deur te spreek; spreek wat hoog is, laat dit wat oud is uit jou mond
kom.
1 Sam. 2:3: “Spreek nie voortdurend alte hoog nie, laat vermetele taal nie uit julle mond uitgaan nie;
want Jahweh is ‘n God van diepe kennis, en deur Hom word die dade beproef.”
(In Engels staan daar: Sam. 2:3: “Do not multiply to speak lofty things, boasting: let old matters depart
from your mouth: for the Lord is a God of all knowledge, and to him are thoughts prepared.”).
Sulke verteenwoordigings word in Dawid genoem “raaisels uit die voortyd;”
Psalm 78: 2: “Ek wil my mond open met ‘n spreuk, raaisels uit die voortyd laat stroom.”
Hierdie besonderhede aangaande die skepping, die tuin van Eden ens. tot die tyd van Abraham, het
Moses gekry van die nageslagte van die mees oudste kerk. (Mees Antieke Kerk)
Die tweede soort is die geskiedkundige, wat gevind word in die boeke van Moses vanaf die tyd van
Abraham en verder, en in die van Joshua, Rigters, Samuel en die Konings, in hierdie boeke is die
geskiedkundige feite net soos wat hulle verskyn in die betekenis van die letter, terwyl hulle beide in die
algemeen en in die besonder, heeltemal ander dinge inhou in die innerlike betekenis waarvan deur die
Verlosser se Goddelike genade wat in hul volgorde meer in die volgende bladsye gesê sal word.
Die derde vorm is die profetiese een, wat gebore was uit dit wat so hoog vereer was in die mees oudste
kerk, alhoewel hierdie vorm nie verbind is in die geskiedkundige vorm soos in die mees oudste vorm nie,
maar gebreek, en nouliks ooit verstaanbaar, behalwe in die innerlike betekenis, waarin die diepste
geheime is, wat volg in `n mooi verbinde orde, en in verband staan met die uiterlike en innerlike mens,
asook die baie toestande van die kerk, die hemel daarvan en in die mees innerlike die Verlosser, die
vierde vorm, is die Psalms van Dawid, wat `n tussenganger is tussen die profetiese vorm en die van
algemene spraak, die Verlosser word daarin behandel in die innerlike betekenis, as die persoon van
Dawid as koning.
ooooooooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOOooooooooooooooooooooooo
|
|
|
|
|