|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 434
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
904. En God het met Noag gespreek en gesê. Dat dit die teenwoordigheid van God met die mens van
die kerk aandui, is duidelik uit die interne sin van die Woord. Die Meester spreek met elke mens, want
wat die mens ookal wil en dink wat goed en waar is, is uit die Meester. Daar is by elke mens ten minste
twee bose geeste en twee engele. Die bose geeste wek sy booshede op, en die engele inspireer die
dinge in hom wat goed en waar is. Elke goeie en ware ding wat deur die engele geïnspireer word is van
die Meester, dus spreek die Meester voortdurend met die mens, maar ook heeltemal anders met die
een mens as met die ander. Met hulle wat toelaat dat hulle weggelei word deur bose geeste, spreek die
Meester asof Hy afwesig is, of van ver af, sodat dit skaars gesê kan word dat Hy spreek, maar met hulle
wat deur die Meester gelei word, spreek Hy asof Hy baie naby teenwoordig is, dat dit genoegsaam
duidelik is dat niemand kan ooit enigiets dink wat goed en waar is, behalwe uit die Meester nie. [2] Die
teenwoordigheid van die Meester word bepaal in ooreenstemming met die liefde teenoor die naaste en
die geloof waarin die mens is. In die liefde teenoor die naaste is die Meester ook teenwoordig, omdat Hy
in alle goeie is; maar nie sodanig in die geloof met liefde nie. Geloof sonder liefde en naasteliefde is `n
afgesnyde of ontwrigte ding. Waar daar ookal `n verbinding is, moet daar ook `n verenigde medium
wees, wat niks anders as die liefde en naasteliefde is nie, en moet duidelik wees aan almal uit die feit
dat die Meester genadig is oor almal, en het almal lief, en Sy Wil is om almal gelukkig te maak tot in alle
ewigheid. Hy wat dan nie in daardie liefde is, dat hy ook barmhartig is teenoor ander nie, en `n wil het
om hulle gelukkig te maak nie, kan nie met die Meester verenig word nie, omdat hy anders is as die
Meester en glad nie in Sy Ewebeeld is nie. Om na die Meester op te sien deur geloof, soos hulle sê, en
terselfdertyd die naaste te haat, is om ver weg te staan, maar het ook die bodemlose put en die hel
tussen homself en die Meester, waarin hulle sal val as hulle nader sal kom, want haat teenoor die naaste
is daardie bodemlose put wat tussen‐in is. [3] Die teenwoordigheid van die Meester is eers moontlik met
die mens wanneer hy sy naaste liefhet. Die Meester is in daardie liefde; en so ver as wat die mens in
daardie liefde is, so ver is die Meester teenwoordig, en so ver spreek Hy met die mens. Die mens weet
nie anders as dat hy dink uit homself, waar daar nie `n enkele idee, nie eers die kleinste krieseltjie van `n
idee, uit homself is nie, maar al wat hy het is dit wat boos en vals is, en bose geeste uit die hel, en dit
wat goed en waar is uit die engele vanuit die Meester. So is die invloei by die mens, waaruit sy lewe is en
die interaksie van sy siel met die liggaam. Uit hierdie dinge is dit duidelik wat bedoel word deur die
woorde; “En JHWH het met Noag gespreek en gesê” Sy “sê‐ of gesê” aan enigeen beteken een ding;
(soos in Gen 1: 29; 3: 13;‐14; 17; 4: 6; 9, 15; 6: 13; 7: 1), en Sy “spreek” beteken `n ander. Hier spreek Hy
met Noag, en dui daarop dat Hy teenwoordig is, omdat die onderwerp hier die wedergeboorte van die
mens is, wat begiftig is met naasteliefde.
|
|
|
|
|