DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 426

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

896. En Noag het die deksel van die Ark weggeneem en uitgekyk. Dat dit die verwydering van die valshede beteken, en dat die lig van die waarhede van die geloof nou helderder skyn, wat Noag ook erken en waarin hy geloof het, is duidelik uit die betekenis van “en Noag het die deksel van die Ark weggeneem,” dit is die verwydering van dit wat die lig belemmer. Want deur die “Ark” word bedoel die mens van die Antieke Kerk wat op die punt staan om wedergebore te word, en deur die “deksel van die Ark” kan niks anders bedoel word as dit wat verhoed dat hulle die hemel kan sien, of die lig. Wat hulle verhoed het, was die valshede, daarom word daar gesê “en uitgekyk.” In die Woord beteken “sien” of “uitkyk” om te verstaan en om geloof te hê. Hier beteken dit dat die mens die waarheid erken en geloof daarin het. Dit is een ding om die waarheid te ken, en `n ander ding om geloof daarin te hê. Om te ken of te weet, is die eerste ding van wedergeboorte, om dit te erken is die tweede, om geloof daarin te hê is die derde. Wat die verskil is tussen om te ken of te weet, erkenning daarvan, en om daarin te glo, is duidelik uit die feit dat die slegste mense mag weet, en dit nog nie erken nie, soos die Jode en hulle wat daarop uit is om die doktrinale dinge te verwoes deur breedsprakerige argumentering, en dat ongelowiges dit mag erken, en in sekere state daaroor preek, bevestig, en ander oorreed met die grootste ywer om dit te glo; maar niemand kan geloof hê as hy nie glo of gelowiges is nie. [2] Hulle wat geloof het, weet, ken, en glo, het naasteliefde, en hulle het `n gewete, en daarom kan geloof nie aan enigiemand toegeskryf word, dit is, dit kan nie gesê word dat hy geloof het, tensy hierdie dinge van hom waar is nie. Dit is dan hoe om wedergebore te wees. Om slegs te weet en te ken wat van die geloof is, is van die mens se geheue, sonder die vereniging van sy rede. Om te erken wat van die geloof is, is `n rasionele instemming veroorsaak deur sekere redes en ter wille van sekere doeleindes. Maar om geloof te hê, is van die gewete, dit is, vanaf die Meester wat deur die gewete werk. Dit is oorvloedig duidelik uit hulle wat in die ander lewe is. Hulle wat slegs weet, is daar baie in die hel. Uit hulle wat erken, is daar ook baie, omdat in hulle erkenning in die lewe van die liggaam was dit slegs net in sekere state, en wanneer in die ander lewe waarneem wat hulle gepreek, geleer en ander oortuig het om te glo dat dit die waarheid is, wonder hulle grootliks en herken dit slegs wanneer dit na hul geheue teruggeroep word oor wat hulle gepreek het. Maar hulle wat geloof het is almal in die hemel.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205