|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 339
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
804. Dit word bygevoeg “elke mens” waardeur dit aangedui word dat hierdie dinge in daardie mens is.
Dit is `n algemene afsluitings klousule wat alles insluit wat vooraf gegaan het.
Van alle vlees waar `n lewensgees in was. Dat dit die mens aandui wat van die Mees Antieke Kerk was in
wie se neusgate die lewensgees was, dit is, die lewe van liefde en van die daarvan afgeleide geloof, is
duidelik uit dit wat vooraf gesê was (n. 96, 97). Tussen die antieke mense, was die lewe aangedui deur
die “lewensgees in die neusgate” wat die lewe van die liggaam is ooreenstemmend met geestelike
dinge, soos die beweging van die hart wat die lewe van die liggaam is ooreenstemmend en
korresponderend met die hemelse dinge. [2] Dit word hier gesê “in wie se neusgate die lewensgees
was” omdat dit die ‘voor die vloed mens’ is wat hier behandel word, in wie, deur oorerwing van hulle
voorouers, die saad van die hemelse was, maar wat uitgesterf of versmoor het. Daar is ook `n dieper
betekenis wat verborge lê in hierdie woorde, waarvan ons alreeds gepraat het (n. 97), naamlik, dat die
mens van die Mees Antieke Kerk, interne asemhaling gehad het, en dus `n asemhaling in
ooreenstemming met die van die engele, waarvan, met die Meester se genade, meer hieroor later.
Hierdie asemhaling het gevarieër in ooreenstemming met al die state van die interne mens. Maar in die
loop van tyd was dit in hul nageslag verander, totdat in hierdie laaste generasie, waarin alles wat
engelagtig was, uitgesterf het. Toe kon hulle nie meer asemhaal tesame met die engelehemel nie. Dit
was die ware oorsaak van hulle uitsterwing; en daarom word nou gesê dat hulle “gesterf” het en dat
hulle “waarin die lewensgees in die neusgate was” nou omgekom het. [3] Na hierdie tydperk het die
interne of innerlike asemhaling opgehou, en daarmee saam die kommunikasie met die hemel en die
hemelse gewaarwording, en eksterne asemhaling het opgevolg. En omdat kommunikasie met die hemel
opgehou het, kon die mens van die Antieke (of nuwe) Kerk nie meer langer hemels wees soos die mens
van die Mees Antieke Kerk nie, maar was nou geestelik. Maar later meer hieroor.
|
|
|
|
|