|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 127
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
574. Die “vlees” dui daarop dat die mens liggaamlik‐stoflik geraak het, en kom voor uit die betekenis wat
“vlees” in die Woord het, waar dit gebruik is om beide die mens in die algemeen, en ook in die besonder
die liggaamlik‐stoflike mens aan te dui. Dit word gebruik om elke mens aan te dui, soos in Joël: “En
daarna sal Ek My Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en dogters sal profeteer...” (Joël 2: 28), waar
die “vlees” die mens aan dui, en “gees” die invloei van die waarheid en die goeie vanaf die Meester. In
Dawid: “O Hoorder van gebed, tot U moet alle vlees kom” (Psalm 65: 2), waar “vlees alle mense aandui.
In Jer: “Vervloek is die krygsman wat op die Adamiet vertrou en vlees sy arm maak...” (Jer. 17: 5), waar
“vlees” die mens aandui en “arm” die krag. In Eseg: “En alle vlees sal weet dat Ek – JaHWeH...” (Eseg. 21:
4‐5). Dat dit veral die liggaamlik‐stoflike mens beteken, is duidelik uit Jesaja: “Ja, die Egiptenaars is
mense en nie El nie, en hulle perde is vlees en nie gees nie...” (Jes 31: 3), en dui daarop dat hulle
geheue‐kennis [scientificum] liggaamlik‐stoflik is; “perde” hier en op ander plekke in die Woord dui op
die rasioneel (intelligensie). Weereens: “En hulle byt na regs en het honger; hulle vreet na links en word
nie versadig nie; hulle eet elkeen die vlees van sy eie arm.” (Jes. 9: 20), en dui op sulke dinge soos die
mens se eie, wat alles liggaamlik‐stoflik is. In dieselfde: “...en sal verteer van die siel af tot die vlees
toe...” (Jes 10: 18), waar die vlees ook weer die liggaamlik‐stoflike aandui. Jes: “Want met vuur en met
Sy swaard sal JaHWeH strafgerig hou oor alle vlees, en hulle wat deur JaHWeH verslaan is, sal baie
wees.” (Jes. 66: 16), waar “vuur” die straf aandui oor die hebsug en begerigheid; die “swaard” die straf
vir valshede; en die “vlees” die liggaamlik‐stoflike dinge van die mens. In Dawid: “En Hy het daaraan
gedink dat hulle vlees was, gees wat weggaan en nie weer terugkom nie.” (Psalm 78: 39), en hy praat
van die mense wat in die widernis was wat “vlees” begeer omdat hulle liggaamlik‐stoflik was; en hulle
begeerte is na “vlees” wat slegs die dinge van die liggaamlike begeer (Num. 11: 32‐34).
|
|
|
|
|