DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 129

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

576. Dat die nommer “tien” en ook “tiendes of tiene” die oorblyfsels aandui, is duidelik uit die volgende gedeeltes van die Woord: “Want tien morg Wingerd sal een enkele bat lewer, en `n homer saad sal `n efa opbring. (Jes. 5: 9‐10), en spreek hier van die verwoesting van geestelike en hemelse dinge: “Tien morg Wingerd sal een bat lewer” dui dat die oorblyfsels van dinge geestelik so min is, en `n “homer saad sal `n efa opbring” beteken dat daar net so min oorblyfsels is van dinge wat hemels is. In dieselfde: “en JaHWeH die adamiete verwyder het en die verlatenheid groot is in die Aarde...en nog `n tiende deel in haar is, sal sy weer wees tot verwoesting...” (Jes. 6: 12‐13); waar die “verlatenheid groot is” dui op die innerlike mens; en die “tiende deel” verteenwoordig die kleinste gedeelte van die oorblyfsels. In Eseg: “Julle moet `n regte weegskaal hê en `n regte efa en `n regte bat. `n Efa en `n bat moet `n vaste maat hê, sodat `n bat `n tiende van `n homer bevat; ook `n efa die tiende van `n homer; die reëling daarvan moet wees volgens die homer. En die bestemde deel van olie, van `n bat olie; die tiende van `n bat uit `n kor, dit is tien bat, `n homer, want tien bat is `n homer.” (Eseg. 45: 10‐11, 14); in hierdie aanhaling word die heilige dinge van JaHWeH behandel deur mates en gewigte, waarby al die soorte heilige dinge aangedui word; deur “tien” word aangedui die oorblyfsels van die hemelse en die afkoms van geestelike dinge; want tensy sulke heilige Arcana (geheime) hierin vervat is, wat sou die nut en bedoeling van soveel syfers, mates en gewigte wees deur `n beskrywing daarvan, soos wat dit hier gedoen word en in ander Profete, waar die onderwerp die Hemelse Jerusalem en die Nuwe Tempel is? In Amos: “Die Maagd van JisraEL het geval, Sy sal nie weer opstaan nie...Want so sê my Meester JaHWeH: die stad wat met `n duisend uitgetrek het, hou honderd oor; en die wat met `n honderd uitgetrek het, hou tien oor vir die huis van JasraEL.” (Amos 5: 2‐3), waar, gepraat van oorblyfsels, daar gesê word dat baie min sal oorbly. Weereens: “...Ek het `n afsku in die trotsheid van Jakob en haat sy paleise; daarom lewer Ek die Stad en haar volheid oor. En as daar tien man in een huis oorbly, sal hulle sterwe.” (Amos 6: 8‐9), en praat weer van oorblyfsels wat skaars sal oorbly. Deutr. 23: 3: “Geen Ammoniet of Moabiet mag in die vergadering van JaHWeH kom nie, selfs sy tiende geslag mag nie in die vergadering van JaHWeH kom nie” dui op die ontheiliging van die hemelse en geestelike dinge van die geloof, die “oorblyfsels” waarvan hierbo gepraat word. Dus is dit duidelik dat “tiendes” ook die oorblyfsels verteenwoordig. En so‐ook in Mal: “Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in My huis kan wees; en beproef My tog hierin...of Ek vir julle nie die vensters van die Hemele sal oopmaak en op julle `n oorvloedige seën sal uitstort nie.” Dat daar “spys in My huis sal wees” dui op die oorblyfsels in die innerlikes van die mens, wat vergelyk word met “spys” en dit is deur hierdie oorblyfsels dat alle seëninge kom. Dat al die mens se naasteliefde ook kom deur die oorblyfsels in die interne mens, was ook verteenwoordig in die Joodse kerk deur hierdie statuut: dat, toe hulle `n einde gemaak het aan die tiendes wat hulle aan die Leviete moes gegee het, aan die vreemdeling, aan die vaderloses, en aan die weduwees (Deut. 26: 12). Aangesien die oorblyfsels uit die Meester alleen is, word die tiendes genoem “heiligheid (apartheid) aan JaHWeH;” soos in Moses: “Ook al die tiendes van die Aarde, of van die Saad van die Aarde, of van die vrugte van die bome, dit behoort aan JaHWeH; dit is die Apartheid (heilig) aan JaHWeH. Wat betref al die tiendes van die beeste en kleinvee – alles wat onder die herderstaf deurgaan – die tiende sal apart gestel aan JaHWeH wees. (Lev.27 30‐32). Die Tien Gebooie bestaan uit “tien” voorskrifte, of “tien” woorde, en dat JaHWeH dit op tefels geskryf het (Deut. 10: 4), en dui op oorblyfesls wat oorgebly het, en dat hulle geskryf is deur die hand van JaHWeH dui daarop dat daardie oorblyfsels slegs van die Meester alleen afkomstig is; en deurdat dit in die interne mens is was, was dit verteenwoordig deur die tafels.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205