DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 405

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

875. Maar die duif het geen rusplek vir die holte van sy voet gevind nie. Dat dit aandui dat niks van die goeie en die waarheid van die geloof kon op daardie stadium wortel skiet nie, is duidelik uit die betekenis van `n “duif” as die waarheid van die geloof, en van die betekenis van “rusplek vir die holte van sy voet” as dit wat moet wortel skiet. Die rede waarom dit nie kan wortel skiet nie, word vertel in dit wat volg, naamlik, dat die valshede nog steeds ‘oorspoel.’ Maar hoe dit is kan nie verstaan word tensy dit geweet word hoe die wedergeboorte van die geestelike mens geraak word nie. [2] Met hierdie mens moet die kennis van die geloof ingeplant word in sy geheue vanuit die Woord van die Meester, of van die doktrinale dinge daaruit (wat die Antieke Kerk gehad het uit dit wat geopenbaar was aan die Mees Antieke Kerk – en wat deur doktrines oorgedra is), en daarby moet sy intellektuele denke onderrig word. Maar solank as wat valshede daarin oorspoel, kan die waarhede van die geloof wat gesaai is, nie wortel skiet nie. Dit bly slegs net op die oppervlakte, dit is, in die geheue, ook word die grond nie gereed vir wortel skiet, totdat die valshede nie afgeskud is dat dit nie tevoorskyn kom nie, soos voorheen opgemerk. [3] Die korrekte “grond” met hierdie mens word voorberei in sy intellektuele denke, en wanneer dit voorberei is, word die goeie van die naasteliefde deur die Meester daar ingeplant, en uit dit, die gewete, waaruit hy hierna handel, dit is, waardeur die Meester die goeie en die waarheid van die geloof bewerk. Dus maak die Meester die intellektuele dinge van die mens verskillend van dit van sy wil sodat hulle nooit verenig nie, want as hulle verenig, kan hy nie anders as om vir ewig te vergaan nie. [4] Met die mens van die Mees Antieke Kerk het die dinge van die wil verenig met daardie van die intelligensie, soos dit ook met die hemelse engele is. Maar met die mens van hierdie Antieke Kerk is hulle nie verenig nie, ook nie met enige geestelike mens nie. Dit kom inderdaad so voor dat die goeie van die naasteliefde wat hy doen, van sy wil was, maar dit is slegs `n verskynsel en dwaalleer. Al die goeie van die naasteliefde wat hy doen is uit die Meester alleen, nie deur die wil nie, maar deur die gewete. As die Meester net `n klein bietjie toegee deur die mens toe te laat om uit sy eie wil te handel, sal hy, in plaas van die goeie die boosheid doen uit haat, wraak en wreedheid. [5] Die geval is dieselfde met die waarheid wat die geestelike mens dink en spreek; tensy hy dink en spreek uit sy gewete, en dus uit die goeie wat van die Meester is, hy kan nooit waarheid dink en spreek anders as wat die duiwels van die hel doen wanneer hulle hulself as engele van die lig voordoen nie. Al hierdie dinge is helder duidelik in die ander lewe. Uit hierdie dinge is dit duidelik in hoe `n mate die wedergeboorte geaffekteer word, en wat die wedergeboorte van die geestelike mens is; dat dit inderwaarheid die afskeiding van sy intellektuele deel is van dié van die wil, deur middel van die gewete, wat deur die Meester in sy intellektuele deel gevorm word, en wat ookal hieruit gedoen word is asof dit deur die mens se wil is, maar is inderwaarheid deur die Meester gedoen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205