DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 516

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

986. “Die vrees en die skrik vir julle” dit dui die heerskappy van die innerlike mens aan, “vrees” het verwysing na booshede, en “skrik” na valshede, en is duidelik uit die staat van die wedergebore mens. Die staat van die mens voor sy wedergeboorte is so dat hebsug en valshede, wat van die eksterne mens is, voortdurend oorheers, en daaruit ontstaan aanvegtinge of `n worsteling; maar na die wedergeboorte het die interne mens heerskappy oor die eksterne mens, dit is, oor sy hebsugte en valshede, en dan is die mens in vrees vir booshede en in skrik vir valshede, beide wat teenstrydig is met die gewete, en om in opposisie met die gewete op te tree, vervul hom met angs. Nietemin, dit is nie die interne mens maar die eksterne mens wat die booshede en valshede vrees, daarom word gesê; “die vrees en die skrik vir julle sal wees oor al die diere van die aarde en al die voëls van die hemel” dit is, oor al die hebsugte, hier voorgestel as die “diere” en oor alle valshede, en hier bedoel deur die “voëls van die hemel.” Hierdie “vrees” en “skrik” kom voor asof dit die mens se eie is, maar dit kom uit die volgende oorsaak tevoorskyn. Soos voorheen al gesê, is daar by elke mens ten minste twee engele waardeur hy kommunikasie met die hemel het, en twee bose geeste deur wie hy kommunikasie met die hel het. Wanner die engele regeer – soos in die geval by die wedergebore mens – dan sal die teenwoordige bose geeste dit nie durf waag in `n poging om iets te doen wat teenstrydig is met die goeie en die waarheid nie, omdat hulle nou gebind is; want, in hulle poging om iets boos te doen, of om te spreek wat vals is, of om dit wakker te maak, word hulle onmiddelik bevange met `n soort van innerlike vrees en verskrikking. Die vrees en verskrikking is dit wat ervaar word in die mens as `n vrees en verskrikking vir dit wat teenstrydig is met die gewete; en daarom, sodra hy spreek of enigiets doen teenstrydig met die gewete, kom hy in versoeking, en in die pyne van die gewete, dit is, in `n soort van helse marteling. Omdat die “vrees” toepaslik is op die booshede, en “verskrikking” op valshede, staan die saak so: die geeste met die mens vrees nie soseer die booshede as wat hulle doen om vals te spreek nie, omdat die mens wedergebore is en `n gewete ontvang het deur die waarhede van die geloof, daarom word die geeste nie toegelaat om valse dinge aan te wakker nie. Met elkeen van hulle is daar niks anders as boosheid nie, sodat hulle pal in boosheid is; hulle totale natuur is boosheid, en al hulle pogings is boosheid, en siende dat hulle in boosheid is, en hulle algemene lewe uit boosheid bestaan, word hulle verskoon as hulle boosheid doen wanneer hulle enige doel dien. Maar hulle word nie toegelaat om enige valsheid te spreek nie, en dit sodat hulle kan leer wat waar is, en dus so ver as moontlik te verbeter, sodat hulle op `n lae vlak van enige waarde kan wees; maar aangaande hierdie onderwerp, deur die Meester se genade, later meer hieroor. Die saak is dieselfde met die wedergebore mens, want sy gewete is gevorm uit die waarhede van geloof, gevolglik is sy gewete `n gewete van wat reg is, en dit wat vals is, is vir hom die boosheid van die lewe self, omdat dit teenstrydig is met die waarheid van die geloof. Dit was anders met die mens van die Mees Antieke Kerk, wat waarneming gehad het. Hy het boosheid van die lewe waargeneem as boosheid, en valshede van die geloof as valshede.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205