|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 350
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
816. Siende dat daar soveel ontelbare genera van haat en wraak is, en spesies nog meer ontelbaar, en
een genus het nie dieselfde hel as die ander nie, en omdat dit onmoontlik is om dit een‐een te verhaal in
hulle orde, kan ek net verwys na dit wat ek gesien het. Een kom na my toe wat voorkom asof hy `n
adelike was (hulle wat aan my verskyn het was gesien asof dit in `n helder dag was, en nog duideliker,
maar deur my innerlike sig; want uit die Meester se Goddelike genade is dit aan my gegee om in die
geselskap van geeste te wees). Met sy eerste verskyning gee hy deur tekens te kenne dat hy baie het
wat hy aan my wou kommunikeer, en vra of ek `n Christen was; waarin ek toe gesê het dat ek was. Hy sê
dat hy ook een was, en vra of hy alleen met my kan wees, om aan my iets te vertel wat die ander nie
mag hoor nie. Maar ek antwoord dat in die ander lewe kan mense nie alleen wees nie, soos wat die
mens dink dat hulle op die aarde is, en dat baie geeste teenwoordig was. Hy kom nou en benader my
steelsgewys na die agterkant van my kop, en toe word ek gewaar dat hy `n sluipmoordenaar was. Terwyl
hy daar was, voel dit asof daar `n steek deur my hart is, en teenswoordig in die brein – met so `n slag
wat maklik die dood van `n mens teweeg kan bring. Maar ek was beskerm deur die Meester, ek het niks
gevrees nie. Wat se instrument hy gebruik het, weet ek nie. Onder die indruk dat ek dood is, vertel hy
ander dat hy nou net van `n man af gekom het wat hy doodgemaak het op daardie manier, en deur `n
dodelike steek van agter af, en sê dat hy so bekwaam is in die kuns dat `n mens nie sal weet totdat hy
dood neerslaan nie, en dit sal nie betwyfel word dat hy onskuldig is nie. Dit is aan my gegee om hieruit
te weet dat hy nie so lank terug die lewe op aarde verlaat het, waar hy so `n daad gepleeg het. Die
strawwe vir so iemand is verskriklik. Nadat hulle helse martelinge vir eeue ondergaan het, kom hulle
uiteindelik om `n afskuwelike en die mees monsteragtige gesig te ontwikkel – wat nie `n gesig is nie,
maar `n afgryslike, afskuwelike ding met hare. Dus skud hulle alles wat menslik is af, en dan gril almal by
die sig van so `n moster, en so wandel hulle soos wilde diere in duister plekke.
|
|
|
|
|