|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 219
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
666. Dat `n “verbond” na wedergeboorte verwys, is duidelik uit verskeie gedeeltes uit die Woord
waar die Meester self die “Verbond” genoem word, omdat slegs Hy kan voortbring of genereer, en
waarna opgesien word deur die wedergebore mens, en is Hy die alles in alles van die liefde en geloof. So
beaam die volgende teks dat die Meester die Verbond Self is: “Ek – JaHWeH het jou geroep in
Geregtigheid, en Ek vat jou Hand en behoed jou en gee jou as `n Verbond vir die volk, as `n lig vir die
nasies” (Jes. 42: 6) [MattithJaHúW 12: 13], [ ‐ ‘lig’ = Woord / Tanahk / Logos = Ps. 119:105 – U Woord is
‘n LiG v. my Pad !* ] ] waar die “verbond” die Meester aandui; `n “lig vir die nasies” is die geloof. So‐ook
Jes. 49: 6,8. In Maliagi: “Kyk, Ek stuur My Boodskapper wat die Weg voor My uit sal baan; dan sal skielik
na sy tempel kom die Meester na wie julle soek, naamlik die Boodskapper van die Verbond na wie julle
`n begeerte het. Kyk, Hy kom, sê JaHWeH van die skeppins‐leërmag. Maar wie kan die dag van Sy koms
verdra” (Maliagi 3: 1, 2), [ ‐ ‘Boodskapper vd. Verbond’ = Leermeester… / = Verbonds‐LEER !* = IsRaEl‐
Koninkryk /‐Waarheid !* ] ] waar die Meester genoem word die “Boodskapper (Engel) van die Verbond.”
Die Sabbat word genoem `n “voortdurende verbond” (Ex. 31: 16), omdat dit die Meester Homself
aandui, en die hemelse mens wat deur Hom opgewek is. [2] Siende dat die Meester die Verbond
Homself is, is dit duidelik dat alles wat die mens verenig met die Meester, ook van die verbond moet
wees, soos liefde en geloof, en wat ookal van die liefde en geloof is – want dit is uit die Meester – en die
Meester is in hulle, dit bring dan mee dat die verbond in hulle is, waar dit ook ontvang word. Maar dit
het geen bestaan behalwe in die wedergebore mens nie, waarvan wat ookal van die Opwekker of van
die Meester is, alles dan van die verbond is. Sodoende is olie die verbond, soos in Jes: “Maar My
Medelye sal van jou nie wyk en My Vredesverbond, nie wankel nie.” (Jes. 54: 10), waar “medelye” en die
“vredesverbond” die Meester aandui en dit wat aan Hom behoort. Weereens: “Neig julle oor en kom na
My toe, luister, en julle sal lewe; Ek wil met julle `n Ewige Verbond sluit: die bestendige
Barmhartigheidsbewyse van Dawid. Kyk, Ek het hom tot `n getuie van die gemeenskappe gemaak, tot `n
Vors en `n Gebieder van die gemeenskappe” (Jes. 55: 3,4). “Dawid” hier dui die Meester aan [ ‐ ?? ] ] ;
die “verbond van die ewigheid” is in daardie dinge wat van die Meester is, en dit word bedoel deur na
Hom te gaan en om te hoor, dat die siel mag lewe. [3] In Jeremia: “En Ek sal hulle een hart en een Weg
gee om My altyd te vrees, tot suiwering van hulle en hulle kinders ná hulle. En Ek sal `n Ewige Verbond
met hulle sluit, dat Ek My van hulle nie sal afwend om aan hulle goed te doen nie, en Ek sal My Vrees in
hulle hart gee…” (Jer. 32:39, 40). Dit word gesê van hulle wat wedergebore gaan word, en die dinge wat
daaraan behoort, naamlik; “een hart en een weg”, [ ‐ ‘WEG’ = DEUT. 13:5 = die TANAHK / Woord / OU
Test. ~ !* ; Jer. 32:39, 40 i.d.v : “En Ek sal hulle [= Israel] een hart en een WEG gee om My altyd te vrees
… En Ek sal ‘n ewige verbond [= Hb 8:8~!*] met hulle [fisieke IsRaEl] sluit …” ~!*] ] dit is, naasteliefde en
geloof, wat van die Meester is en dus van die verbond. Weereens: “Kyk, daar kom dae, spreek JaHWeH,
dat Ek met die huis van Israel en die huis van JeHúWdah `n nuwe Verbond sal sluit; [Hebreërs 8:8] [ &
Gal 4:5 ; Heb 9:15 ~!* ] ] nie soos die Verbond wat Ek met hul vaders gesluit het op dié dag toe Ek hulle
hand gegryp het om hulle uit die Aarde van Egipte uit te lei nie – My Verbond wat hulle verbreek het,
alhoewel Ek Besitter was, spreek JaHWeH [Hebreërs 8:9], maar Sy is die Verbond wat Ek ná dié dae met
die huis van JisraEL sal sluit, spreek JaHWeH: Ek gee My Wet in hul binneste en skrywe haar op hulle
hart; en Ek sal vir hulle `n Elohim wees, en hulle sal vir My `n volk wees. [JeshaJaH 8: 16; Hebreërs 8: 10]
(Jer. 31: 31‐33). Hier word die betekenis van “verbond” duidelik uitgespel, dit is die liefde en geloof in
die Meester wat met hulle is wat wedergebore sal word. [4] En weer: “So spreek JaHWeH: As julle My
Verbond met die dag en My Verbond met die nag kan verbreek, dat daar geen dag of nag op hulle tyd is
nie…” liefde word genoem die “verbond met die dag” en geloof die “verbond met die nag” (Jer. 33: 20).
So ook: “En Ek ‐ JaHWeH sal vir hulle `n Elohim wees, en My kneg Dawid, `n vors in hulle midde. En Ek sal
`n Verbond van Vrede met hulle sluit en die besoedelde wesens uit die Aarde laat verdwyn; en hulle sal
veilig bly in die wildernis en slaap in die bosse” (Eseg. 34: 24‐25) [Numeri 25:12]. Hier word duidelik die
wedergeboorte behandel; “Dawid” dui op die Meester. [ ‐ ?? ] ] Weereens: “…en My kneg Dawid sal
hulle vors wees vir ewig. En Ek sal `n Verbond van Vrede met hulle sluit [ = Num 25:6‐13 ] ] ; en Ek sal
My Apartheidsplek in hulle midde vestig vir ewig” (Eseg. 37:25‐26). Hier ook word die wedergeboorte
behandel; “Dawid en die apartheidsplek” (heiligdom) dui op die Meester. En weereens: “Ja, Ek het vir
jou gesweer en met jou `n Verbond aangegaan, spreek My Meester JaHWeH, en jy het Myne geword. En
Ek het jou met water gewas en jou bloed van jou afgespoel en jou met olie gesalf” (Eseg. 16:8‐9)
[Deuteronómium 26: 17], waar weereens die wedergeboorte bedoel word. So ook: “Verder sluit Ek in
dié dag vir hulle `n Verbond met die wilde diere van die veld en met die voëls van die Hemele en die
kruipende diere van die Adamah (aarde)” (Hos. 2:18), bedoelende die wedergeboorte; die “wilde diere”
van die veld dui op die dinge wat van die wil is; [ ‐ ?? ] ] die “voëls van die hemele” daardie dinge wat
van die intelligensie is. In Dawid: “Hy het Sy Verbond vir ewig ingestel (Psalm 111: 9) beteken ook
wedergebore. Dit word `n “verbond” genoem omdat dit gegee en ontvang word. [5] Maar hulle wat nie
wedergebore is nie, of wat die aanbidding bedryf deur middel van uiterlike dinge, en wat hulself aanbid
en ag en dit wat hulle begeer en dink asof hulle gode is, word gesê dat hulle die verbond nutteloos ag,
omdat hulle hulself van die Meester afgeskei het. En weer: “Omdat hulle die Verbond van JaHWeH hulle
Elohey verlaat het en voor gode van andere hulle neergebuig en dié gedien het” (Jer. 22:9). In Moses:
“…en die gode van andere gaan dien en voor hulle neerbuig, en voor die son of die maan of die hele leër
van die Hemele – wat Ek nie beveel het nie” (Deut. 17: 2‐3). Die “son” dui op die liefde vir die self; die
“maan” die beginsels van die valshede; die “leër van die hemele” die valshede homself. Uit al hierdie
gegewens is dit duidelik wat die “ark van die verbond” na verwys waar die “verbond of die getuienis”
was, naamlik, dat dit die Meester Homself aandui; en dat die “Boek van die Verbond” ook die Meester
Homself aandui. (Exod. 24: 4‐7; 34: 27; Deut. 4: 13, 23); en net so deur die “bloed van die verbond”
(Exod. 24: 6, 8). Daarom dui die “verbond” op die wedergeboorte op sigself.
|
|
|
|
|