DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 72

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

519. Daar was sommige in daardie tyd wat `n geraamte van doktrines gevorm het uit dinge wat van belang was in die waarneming in daardie mees antieke en daaropvolgende kerke, ten einde sulke doktrines te laat dien as `n norm van wat goed en waar was. Sulke persone word “Henog” genoem. Deur die woorde; “en Henog het met God gewandel”, beteken dat daardie doktrine só genoem is, nl. “Henog” wat beteken om te “onderrig.” Dieselfde is ook duidelik uit die betekenis van die uitdrukking om te “wandel” en van die feit dat hy met “God (Elohim) gewandel het” en nie “met JHWH” nie, want om “met JHWH te wandel” is om die lewe van liefde te lewe – teenoor om te “wandel in die wet” of “te wandel in die statute” of “te wandel in die waarheid.” Om te “wandel” hou verband met `n leefwyse van die waarheid, en die doktrine van geloof. Hierdie gedagtes van “te wandel” word bevestig in Woord soos: [2] “Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is; en wat vra JHWH van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God” (Miga 6:8), waar “ootmoedig te wandel met jou God” aandui om te leef ooreenkomstig die dinge wat daar aangetoon word; alhoewel, dit hier gesê word “met God” terwyl met Henog `n ander woord gebruik word wat ook beteken “met en vanuit God” sodat die uitdrukking eintlik dubbelsinnig is. Sodoende: “‐ ja, my voete van struikeling – om te wandel voor die aangesig van God in die lig van die lewe” (Ps. 56:14), want “om te wandel voor die aangesig” is om te wandel in die waarheid van die geloof, wat die “lig van die lewendes is.” En weer: “ Die volk wat in die duisternis wandel het `n groot lig gesien” (Jes. 9:1). So sê die Meester aan Moses: “En Ek sal in julle midde wandel en Ek sal vir julle `n God wees, en julle sal vir My `n volk wees” (Lev. 26:12), wat aandui dat hulle moet lewe volgens die doktrine van die wet. [3] Weer: “hulle sal dit uitsprei voor die son en voor die maan en voor die hele leër van die hemel wat hulle liefgehad en gedien het, en waar hulle agter aan geloop het en wat hulle gesoek en waarvoor hulle neergebuig het…” (Jer. 8:2), waar `n duidelike onderskeiding gemaak word tussen die dinge van liefde, en daardie dinge van die geloof. Die dinge van liefde word uitgedruk deur “wat hulle liefgehad en gedien het”; en daardie dinge van die geloof deur “agter hulle aan te loop en te gesoek het.” In al die profetiese geskrifte word al die uitdrukkings met presisie en akkuraatheid gebruik, ook word daar nie `n ander term gebruik in die plek van `n ander nie. Maar om te “wandel met JHWH” of “ voor die aangesig van JHWH” dui in die Woord, om `n lewe van liefde te lewe.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205