|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 187
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
634. Dit is uiters moeilik om op ‘n verstaanbare manier te verduidelik wat die intelligensie [ ‐ begrip ?
] ] is wat vereis word vir die verstaan van die waarheid en die wil van die goeie, omdat die mens
aanneem dat alles wat hy dink, uit die intellek is; en alles wat hy begeer uit die wil is. En dit is nóg
moeiliker om dit begrypbaar te omskryf, omdat die oorgrote meerderheid van die mens vandag ook
onkundig is oor die feit dat dit wat van die intellek is, verskill van wat uit die wil is, want enigiets wat
gedink word, word uitgedruk met, “wil dit”, en wanneer iets gehê wil word, sê hulle, hulle dink dit. Dit is
een aspek van die probleem om dit te beskryf, en `n ander rede waarom hierdie onderwerp met moeite
verstaan word is dat die mens totaal verstrengel is in dit wat van die liggaam is, dit is, hulle lewe is in die
mees eksterne [ ‐ konkrete / materiële ? ] ] dinge. [2]. En vir hierdie redes weet hulle nie dat daar in elke
mens iets is wat innerlik lê, asook iets wat nóg dieper innerlik lê, die mees innerlike, en dat die
liggaamlik‐sinlike deel slegs die uiterlike is. Begeertes, en dinge van die denke, is innerlik; emosies en
rasionele dinge is nog meer innerlik; en die wil van die goeie en die intelligensie om die waarheid te
verstaan is die mees innerlikste van almal. En daar is niks wat meer van mekaar kan verskil as hierdie
onderskeie dinge nie. Die liggaamlik‐sinlike mens voeg al hierdie saam in een, en verwar hulle. Dit is
hoekom mens glo dat wanneer sy liggaam sterf, sterf alle dinge saam met dit, terwyl hy nou eers begin
te lewe, en dit deur sy innerlikes wat mekaar baie nou opvolg, die een na die ander in hulle orde. As
hierdie innerlikes nie so verskillend was, en mekaar nie opgevolg het nie, sou die mens in die ander lewe
nie `n gees gewees het, of engele geeste, en engele, wat ook verskillend is, ooreenkomstig hulle
innerlikes. Om die rede is daar drie hemele, mees uiteenlopend en verskillend van mekaar. Hiervolgens
mag dit nou in `n sekere mate duidelik wees wat die intelligensie, vir die verstaan van die waarheid en
die wil van die goeie is, en dat dit toepaslik is slegs op die hemelse mens, of op die engele van die derde
hemel.
|
|
|
|
|