|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 165
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
612. Noag was `n regverdige en rasegte (opregte) man 612.1 onder sy tydgenote. Dit dui daarop dat
hy toegeus kon word met naasteliefde, en dit blyk uit die betekenis van “regverdig en raseg” (of
regskapenheid) wat ook verbind word met die goeie van naasteliefde. Die “rasegte” (opregte) dui meer
op die waarheid aangaande die naasteliefde, wat ook die onontbeerlike van daardie kerk is, later meer
hieroor. Die “regverdige” het dan betrekking op die goeie van naasteliefde, en “rasegte” (of
regskapenheid of opregte) betrek die waarheid van naasteliefde. Dit blyk duidelik uit Skrif soos: “Wel
soek hulle my dag vir dag en het `n behae in die Kennis van My Weë! Soos `n nasie wat Geregtigheid
doen en die Reg van sy Elohey nie verlaat nie, vra hulle My na My Regsprake van regverdigheid; hulle
het `n behae in die toenadering tot Elohim” (Jes. 58:2). Hier verwys die “regsprake” na die dinge wat van
die waarheid is, en “geregtigheid” na dit wat van die goeie is. Om “reg en geregtigheid” te doen, word
as’t ware `n “instellingsformule” om te doen wat waar en wat goed is. (soos in Jesaja 56: 1; Jer. 22: 3, 13,
15; 23: 5; 33: 14, 16, 19). Die Meester sê: “Dan sal die regverdiges 612.2 skyn soos die son in die
Koninkryk van hulle Vader” (Matt. 13:43), “die regverdiges” beteken hulle wat toegerus is met
naasteliefde; en betreffende die voleinding van hierdie bedeling, sê Hy: “So sal dit wees in die voleinding
van die tyd: Die Boodskappers sal uitgaan en die besoedelde mense onder die regverdiges uit afskei”
(Matt. 13:49). Hier dui die regverdiges ook op hulle wat in die goeie van die naasteliefde is. [2] Maar
“raseg” (opregte) dui op die waarheid wat van die goeie van die naasteliefde is, want daar is waarheid
van baie ander oorspronge, maar dit wat van die goeie van die naasteliefde uit die Meester is, word
genoem “raseg” (of opreg), soos met Dawid: “Wie mag woon in die berg van U Apartheid? Hy wat
rassuiwer wandel en Geregtigheid doen, en wat met sy hart die Waarheid soek” (Ps. 15:1‐2). Die rasegte
mens (of die ‘volkome’ mens) word hier verwys. Weereens: “By die Getroue openbaar U Uself liefderyk,
by die rassuiwer man van opregtheid, volkome.” (Ps. 18:25), waar die “rassuiwer mens” een is wat van
die heiligheid [ ‐ apartheid ? ] ] is, of van die waarheid van die naasteliefde. Weereens: “JaHWeH sal
suiwer [dinge] nie terughou aan die wat rassuiwerheid beoefen nie” (Ps. 84:11). [3] Dat `n “rasegte”
mens iemand is wat “waar is uit die goeie” of wat uit naasteliefde spreek en die waarheid daaruit doen,
spreek duidelik uit die terme, “wandel” en “weg” wat dikwels toegepas word op dit wat perfek en opreg
is, dit is, ongeskondenheid of heelheid, asook die begrippe “regskape” of “opregtheid” wat tot die
waarheid behoort. Soos met Dawid: “Ek wil Myself wys gedra deur `n rassuiwere lewenswyse – wanneer
sal U na My kom? Ek wandel in die egtheid van My Hart, binne‐in My huis” (Ps. 101:2); en weer: “Die
wat rassuiwer wandel, Dié mag My dien” (Ps. 101:6). En weer: “Geseënd is die met `n rassuiwer Weg,
wat in die Wet van JaHWeH wandel” (Ps. 119:1); asook, “Laat rassuiwere, opregtheid my bewaar, want
U verwag ek” (Ps. 25:21); en, “Let op die rassuiwere en kyk na die opregte, want daar is `n toekoms vir
die man van vrede” (Ps. 37:37). Hiervolgens is dit duidelik dat rassuiwerheid “opreg” genoem word, [ ~
!* !* !* ~ _ ] ] as hy die goeie doen, en ook as hy die waarheid daaruit doen, en dit is ook om
“geregtigheid en regspraak” te doen. “Heiligheid” (apartgesetheid) en “geregtigheid” (‐ asook ‘regverdig
/‐heid’) is die hemelse van die geloof; “rassuiwerheid (opregtheid) en “regspraak” is die geestelike wat
daaruit vootvloei.
|
|
|
|
|