|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 527
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
997 Gee Ek dit alles aan julle. Dat dit genietinge aandui op grond van die gebruik daarvan, is omdat dit
“vir hulle voedsel” bedoel is; want wat ookal vir voedsel gegee word, is vir die gebruik daarvan. Met
betrekking tot gebruik: hulle wat in naasteliefde is, dit is, in liefde tot die naaste (waaruit die genot van
die plesiere spruit wat lewendig is), gee nie aandag aan die genieting van plesiere nie, behalwe op grond
van die gebruik daarvan. Want daar is geen naasteliefde apart van die werke (om tot nut te wees) van
naasteliefde nie, dit is in sy beoefening of uitoefening om tot nut te wees waaruit naasteliefde bestaan,
en daarom, `n lewe uit naasteliefde is om tot nut te wees. So is die lewe van die hele hemel; want die
koninkryk van die Meester, en omdat dit `n koninkryk van wedersydse liefde is, is `n koninkryk van
werke, of om tot nut te wees. Daarom het elke plesier wat uit naasteliefde is, sy oorsprong daaruit om
van nut te wees. Hoe meer nederig die werkie is wat uitgevoer word, hoe groter is die genot daarvan.
Gevolglik het die engele hulle geluksaligheid uit die Meester in ooreenstemming met die essens (wese)
en kwaliteit van hulle werke, of die nuttigheid waartoe hy in staat is. [2] En so is dit met elke plesier –
hoe meer edel die nuttigheid is, hoe groter is die genot. As voorbeeld: die genot van huweliksgeluk;
omdat hierdie liefde die “kweekhuis” van die menslike gemeenskap is, en daardeur die Meester se
koninkryk in die hemele, wat die grootste van alle nuttigheid is, het in dit soveel genot dat dit die totale
geluk van die hemele is. Dit is dieselfde met alle plesiere, maar met `n verskil in ooreenstemming tot die
voortreflikheid van die nut daarvan, wat so menigvuldig is dat dit skaars geklassifiseer kan word in
genera en spesie, sommiges het betrekking baie nader en direk, en sommiges meer verder weg en
indirek, tot die koninkryk van die Meester. Uit al hierdie dinge is dit verder duidelik dat alle plesiere aan
die mens toegestaan is, maar slegs ten opsigte van die nut daarvan, en dus kan hulle, met `n verskil in
die nut daarvan waarin hulle is, deelneem in die hemelse geluk en die lewe daaruit.
|
|
|
|
|