DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 215

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

662. Alles wat in die Aarde is sal wegsterf. Dit dui op hulle wat van daardie kerk was en wat hierdie kwaliteit [ ‐ geloof /‐ siening gehuldig het ??? ] ] besit. Dit is voorheen getoon dat die Aarde nie beteken die hele wêreld nie, maar slegs hulle wat van die kerk is [ ~!*!*!* = ‘oikoumene’ = dr. Theuns Botha ] ] . Daarom word daar nie `n oorstroming hier bedoel nie, nog minder `n universele oorstroming [ ~ !!!* ‐ ] ] , maar die wegsterf of verswelging van hulle wat daar bestaan het, toe hulle afgeskei was van die oorblyfsels, en daarby van die dinge van die intelligensie wat van die waarheid is, en die dinge van die wil wat van die goeie is, en daarom van die hemele. Dat die “aarde” die streek aandui waar die kerk is, en daarom hulle wat daar lewe, [ = ‘oikoumene’ ] ] kan bevestig word deur die volgende aanhalings uit die Woord: “Want so sê JaHWeH: Die hele Aarde sal `n verwoesting word, alhoewel Ek daar geen einde aan sal maak nie. Hieroor sal die Aarde treur en die Hemele daarbo rou dra” (Jer. 4:27‐28). Hier dui die “aarde” op hulle wat daar bly waar die kerk is wat verwoes is. So ook: “Daarom sal Ek die Hemele laat sidder, en die Aarde sal beweeg uit haar plek …” (Jes. 13:13). Hier dui die “aarde” ook weer op die mens wat verwoes moet word, en dit is daar waar die kerk is. In Jer: “En die wat deur JaHWeH verslaan is, sal dié dag lê van die een einde van die Aarde tot die ander einde van die Aarde” (Jer. 25:33). Hier dui die “einde van die aarde” nie op die hele wêreld nie, maar slegs die gebied waar die mens van die kerk is. Weereens: “Want Ek roep die swaard op teen al die inwoners van die Aarde, spreek JaHWeH van die skeppings‐leërmag. Oorlogsremoer het gekom tot by die einde van die Aarde, want JaHWeH het `n twis met die nasies” (Jer. 25:29, 31). [ ‐ maar die (Israel‐)Nasies (& dus ‘kerk’) is ook na elke uithoek vd. Aarde verstrooi ‐ ] ] In hierdie aanhaling word weer nie die hele wêreld bedoel nie, maar slegs die gebied waar die kerk is, en daarom is die inwoners weer die kerk. Die nasies hier verteenwoordig die valshede. Weer: “Want kyk, JaHWeH sal uit Sy plek uitgaan om die ongeregtigheid van die bewoners van die Aarde te straf” (Jes. 26:21). Hier is die toepassing dieselfde. Die “aarde” word onderskei van die “grond” soos die mens van die kerk en die kerk op sigself, of soos die liefde en geloof.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205