DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 335

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

784. “En JHWH het agter hom toegesluit.” Dat dit beteken dat die mens nie meer langer so `n kommunikasie gehad het met die hemel soos die mens van die hemelse kerk van vroeë nie, blyk uit die volgende: Die staat van die mees Antieke Kerk was sodanig dat `n innerlike kommunikasie met die hemel bestaan het, en so deur die hemel, met die Meester. Hulle was in die liefde teenoor die Meester. Hulle wat in die liefde teenoor die Meester was, was soos engele, met die verskil dat hulle slegs beklee was met `n liggaam. Hulle innerlike was blootgelê en oopgemaak deur die Meester. Maar die “Noag”‐ kerk was verskillend. Hulle was nie in die liefde tot die Meester verbind nie, maar in geloof, en deur die geloof in die liefde tot die naaste. So‐iets kan nie innerlike kommunikasie hê soos die mees antieke mens nie, maar wel uiterlik [ ‐ konkreet ?? ] ] . Maar die gesteldheid van die interne en die eksterne sal te lank neem om te verduidelik. Elke mens, selfs die slegtes, het kommunikasie met die hemel, deur die engele wat met hom is (maar met `n verskil in die graad, dit is, nader of verder), andersins kan die mens nie bestaan nie. Die grade van hierdie kommunikasie is sonder perke. `n Geestelike mens kan hoegenaamd nie so kommunikasie hê as die hemelse mens nie, en daarom bestaan die Meester uit liefde en nie soseer uit kommunikasie nie. En dit is wat uitgebeeld word deur “en JHWH het agter hulle toegesluit.” [2] En sedert daardie tyd was die hemel nooit weer oop op die manier soos vir die mees antieke kerk nie. Dit is waar dat baie met geeste en engele gepraat het soos Moses, Aäron, en ander, maar op `n heel ander manier, aangaande waarvan, met die Meester se genade, later meer hieroor gesê sal word. Die rede waarom die hemel gesluit was, is baie diep weggesteek, en ook hoekom dit vandag so gesluit is dat die mens nie eers weet dat daar geeste is nie, en nog minder dat daar engele met hom is, en veronderstel dat hy totaal alleen is, sonder metgeselle in die wêreld [ ‐ en wanneer hy by homself dink ‐ ?? ] ] . En tog is hy voortdurend in die geselskap van engele, wat oplet en waarneem wat die mens dink, en wat sy voorneme is en wat hy beplan, so deeglik soos wanneer dit in die openbaar in die werklikheid sou geskied. Die mens is totaal onkundig hieroor, so geslote is die hemel vir hom, en tog is dit die waarheid. Die rede is, as die hemel nie so geslote vir hom was terwyl hy in ongeloof is, en nog minder in die waarheid van die geloof, en nóg minder in naasteliefde, sou dit vir hom baie gevaarlik gewees het.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205