|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 281
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
728. Dat “Want oor nog sewe dae” wat dui op versoekings, is duidelik uit die interne sin van alle dinge
genoem in hierdie vers, daarin dat versoekinge van die mens genoem “Noag” hier behandel word. Dit
behandel in die algemeen beide sy versoekinge en die totale verwoesting van hulle wat van die Mees
Antieke Kerk was en wat so geword het soos wat dit beskryf is. Daarom, “want oor nog sewe dae” dui
dit nie net op die begin van die versoekinge nie, maar ook op die einde van die verwoesting. Die rede
hoekom hierdie dinge aangedui word deur “want oor sewe dae,” is dat “sewe” `n heilige nommer is,
soos aangedui in vers 2 van hierdie hoofstuk, en in hoofstuk 4: 15, 24; en by n. 84‐87. “In sewe dae” dui
op die koms van die Meester in hierdie wêreld, ook Sy koms in glorie, en elke koms van die Meester in
die besonder. Dit is `n aanwesige kenmerk van elke koms van die Meester dat dit die begin is van hulle
wat wedergebore gaan word, en ook die end van hulle wat verwoes moet word. Dus, vir die mens van
die kerk was die Meester se koms die begin van die versoekinge; want wanneer die mens versoek word,
begin hy om `n nuwe mens te word en om wedergebore te word. En terselfdertyd was dit die einde van
hulle van die Mees Antieke Kerk wat so geword het dat hulle nie anders kon as om te vergaan nie. Net
so ook toe die Meester in die wêreld gekom het – was die kerk terselfder tyd in sy laaste staat van
verwoesting, en was toe nuut gemaak. [2] Dat hierdie dinge aangedui word deur “want oor nog sewe
dae” is duidelik in Daniël: “Sewentig sewetalle is oor jou volk en oor jou (heilige) stad van Apartheid
bepaal, om die opstandigheid (oortreding) te voleindig en die oortredinge te beseël en om die maat vol
te maak en om die ongeregtigheid te versoen en om ewige Geregtigheid aan te bring en om die gesig en
profeet te beseël en om wat Apartheid van Aparthede (heilige der heilige) is, te salf. Nou moet jy weet
en verstaan: van die uitgang van die woord af om Jerusalem te herstel en op te bou tot op `n Gesalfde
Regeerder, is sewe sewetalle…” (Dan. 9: 24‐25). Hier dui “sewentig weke” en “sewe weke” dieseldfde
aan as “sewe dae,” naamlik, die koms van die Meester. Maar hier is `n duidelike profesie, die tye is
steeds meer heilig en sekerlik aanwysend deur sewetallige nommers. Dit is duidelik dat nie net slegs die
“sewe” toepaslik is op die tye wat die koms van die Meester aandui nie, maar dat die begin van die
nuwe kerk op daardie tyd aangedui word deur die “salwing van die heilige der heilige” en deur
Jerusalem “gerestoreer en herbou” word. En terselfdertyd die laaste verwoesting wat aangedui word
deur die woorde “sewentig sewetalle is oor jou volk en oor die (heilige stad) van Apartheid bepaal om
die opstandigheid (oortreding) te voleindig en die oortredinge te beseël.” [3] So ook in ander plekke in
die Woord soos Esegiël waar hy sê: “En ek het by die ballinge gekom in Tel‐Abib, wat by die Kebarrivier
gewoon het, en by die plek van hulle woning; en ek het daar sewe dae lank verstom in hulle midde gesit.
En aan die einde van sewe dae het die Woord van JaHWeH na my toe gekom…” (Eseg. 3: 15‐16). Hier
ook, dui die “sewe dae op die begin van die besoeking of beproewing; want ná sewe dae, terwyl hy nog
sit tussen die gevangenes, het die Woord van JaHWeH na hom toe gekom. Weereens: “…en daar sal
hulle Gog begrawe om die Aarde te suiwer, sewe maande lank. Aan die einde van sewe maande sal hulle
ondersoek instel.” (Eseg. 39: 12, 14). Hier netso, dui die “sewe” op die laaste limiet van die verwoesting,
en die eerste van die ver soeking of beproewing. In Daniël: “Laat sy hart anders wees as dié van `n
adamiet en `n dierehart aan hom gegee word, en laat sewe tydperke oor hom heengaan.” (Dan. 4: 16,
25, 32), en dui op dieselfde manier die einde aan van die verwoesting, en die begin van `n nuwe mens.
[4] Die “sewentig jare” van Babiloniese gevangeneskap verteenwoordig dieselfde. Of die nommer nou
“sewentig” of “sewe” is, dit betrek of beteken dieselfde, is dit sewe dae of sewe jaar, of sewe dekades
wat sewentig jaar maak, is ook dieselfde. Verwoesting was verteenwoordig deur die jare van
gevangeneskap; die begin van `n nuwe kerk deur die bevryding en die herbou van die tempel.
Soortgelyke dinge was ook verteenwoordig deur die diens van Jakob aan Laban, waar hierdie woorde
voorkom: “Ek sal u sewe jaar dien vir Ragel, u jongste dogter. So het Jakob dan sewe jaar gedien vir
Ragel. Hou die volle bruilofsweek met haar; dan sal ons jou die ander een ook gee.” (Gen. 29: 18, 20, 27‐
28). Hier betrek die “sewe jare” in diens die selfde begrip, en ook na die dae van die sewe jare kom die
huwelik en vryheid. Hierdie periode van sewe jare was `n “week” genoem, soos in Daniël. [5] Dieselfde
was ook verteenwoordigend in die opdrag dat hulle “sewe keer” om die stad van Jerigo moes loop, en
die mure sou dan omval; en dit word gesê dat: “Maar op die sewende dag het hulle vroeg klaargemaak
toe die rooidag uitkom, en die stad volgens Reg sewe maal omgetrek; net maar dié dag het hulle sewe
maal omgetrek. Toe die priesters die sewende keer op die ramshorings blaas…” (Jos. 6: 15016). As
hierdie dinge ook nie so `n betekenis gehad het nie, die opdrag dat hulle die stad sewe keer moes
omloop, en dat die sewe priesters die sewe ramshorings blaas, sou dan nooit gegee gewees het nie.
Hieruit en in baie ander aanhalings (soos Job. 2: 13; Openb. 15: 1, 6‐7; 21: 9), is dit duidelik dat “in sewe
dae” die begin van `n nuwe kerk aandui, en die einde van die oue. In die gedeelte voor ons, waar dit
beide die mens van die kerk wat genoem word “Noag” behandel, en die versoekinge, en van die laaste
oorblyfsel van die Mees Antieke Kerk, wat homself vernietig het, “in sewe dae” kan geen ander
betekenis hê as die begin van Noag se beproewing en versoeking en die einde van die finale verwoesting
en die laaste ademtog van die Mees Antieke Kerk nie.
|
|
|
|
|