|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 588
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
1059. Dit is die teken van die verbond wat Ek opgerig het tussen My en alle vlees wat op die aarde is.
Dat dit `n aanduiding is dat die Meester teenwoordig is by die mens in naasteliefde, nie net met die
mens van die kerk nie, maar ook met die mens buite die kerk, is duidelik uit die betekenis van “alle
vlees” – dat dit alle mense is, en gevolglik die hele menslike geslag. Dat die gehele menslike ras bedoel
word, beide binne sowel as buite die kerk, is duidelik nie net uit die feit dat gesê word “alle vlees” nie,
maar ook dat dit nie soos voorheen gesê word “elke lewende wese van alle vlees” nie; en dit word nog
duideliker gestel deurdat daaraan toegevoeg word “wat op die aarde is.” Dat met hulle wat buite die
kerk is, en wat ‘Heidene’ genoem word, die Meester ook in naasteliefde teenwoordig is, soos met hulle
wat binne die kerk is, kan gesien word hierbo (n. 932, 1032). Hy is by hulle nog meer teenwoordig, want
daar is by hulle nie so `n groot wolk in hulle intellektuele deel as wat daar is by hulle wat Christene
genoem word nie. Want die heidene is onkundig in die Woord, en weet ook nie wie die Meester is nie,
en gevolglik weet hulle nie wat die waarheid van die geloof is nie, en daarom kan hulle nie teen die
Meester en teen die waarheid van die geloof wees nie. Daarom is hulle wolk nie teen die Meester en die
waarheid van die geloof nie; en so `n wolk kan maklik verstrooi word wanneer hulle verlig word. Maar
die wolk van die Christene is teen die Meester en teen die waarhede van die geloof, en hierdie wolk is so
dig dat dit omtrent duisternis is. En wanneer daar haat is in plaas van naasteliefde, dan is dit dik
duisternis. En nog donkerder is dit vir hulle wat die waarhede van die geloof ontheilig, wat die heidene
nie kan doen nie, want hulle lewe in onkunde van die waarheid van die geloof. Niemand kan dit ontheilig
waarvan hy die natuur of gesteldheid daarvan nie ken, of van die bestaan daarvan nie weet nie. Dit is
hoekom meer van die heidene gered word as van die Christene, in ooreenstemming met wat die
Meester gesê het in (Matt. 18: 10, 14: 19: 14; Lukas 18: 16).
|
|
|
|
|