|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 160
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
607. Die karakter van die kerk sal hiernaas beskryf word. Om `n idee daarvan te gee, kan kortliks gesê
word dat die mees Antieke Kerk hemels was, soos reeds aangetoon, maar die kerk het geestelik geword.
Die mees Antieke Kerk het `n gewaarwording van die goeie en die waarheid gehad; maar die Antieke
Kerk daarna het nie dié gewaarwording gehad nie, maar `n ander tipe van voorskrif, wat ons die gewete
kan noem. [2] Maar wat tot nou nog onbekend was in die wêreld, en miskien moeilik is om te glo, is dat
die mens van die mees Antieke Kerk `n innerlike asemhaling gehad het, en slegs `n instinktiewe eksterne
asemhaling. Daarom het hulle nie so baie met woorde gespreek, soos daarna en vandag nie, maar deur
idees [ / gedagtes ? ] ] , soos engele doen, en dit kon hulle doen deur ontelbare gesigsuitdrukking, veral
van die lippe. In die lippe is daar `n reeks van ontelbare spieragtige vesels wat tot vandag nog nie
vrygestel [ ‐ geaktifeer / funksioneel ? ] ] is nie, maar was vry [ ‐ aktief / funksioneel ? ] ] by die mense
van daardie tyd. So kon hulle idees [ ‐ gedagtes ? ] ] aanbied, duidelik maak, en uitdruk in `n minuut se
tyd wat in hierdie dag `n uur sou geneem, deur hoorbare klanke en woorde, en hulle kon dit meer
volledig en duideliker doen vir die begrip daarvan vir die hoorders. Dit klink ongelooflik, maar is tog
waar. En daar is baie ander, nie van hierdie aarde nie, wat nou op `n soortgelyke manier so praat,
waaroor later uitgebrei sal word. [3]. Dit is aan my gegee om die ingesteldheid [ ‐ verskysel / aard ? ] ]
of natuur van daardie asemhaling te verstaan, en hoe dit met die verloop van tyd verander. Soos wat
hierdie mees antieke mense so `n asemhaling gehad het soos die engele, wat op soortgelyke manier
asem haal, was hulle in diepsinnige idees [ ‐ gedagtes ? ] ] van denke en in staat tot so `n waarneming
wat nie beskryf kan word nie, en selfs as dit beskryf kon word soos wat dit regtig is, sou niemand dit glo
nie, omdat dit ook nie verstaan sou word nie. Maar in hul nageslagte het hierdie asemhaling gelydelik
tot `n einde gekom; en met hulle wat daardie verskriklike besoedelde sienings en fantasieë gekoester
het, het dit naderhand so geword dat hulle nie meer enige idee van denke kon aanbied nie ‐ ??? * [ ‐
‘nie meer enige gedagte (met die interne asemhaling) kon kommunikeer nie’ ? ] ] , behalwe die mees
ontaarde gedagtes, met die gevolg dat hulle nie meer kon oorlewe nie, en daarom het almal uitgesterf.
|
|
|
|
|