DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 363

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

829. Hulle wat in die liggaam wellustig dink, en wat `n wellustige toon gee aan wat ander sê, selfs aan heilige dinge, en dit selfs in die volwasse en ouderdomsjare wanner niks die natuurlike wellustigheid opwek nie, en skei nie uit daarmee, of dink en praat nie anders in die ander lewe nie; en as hulle denke oor gekommunikeer word, met somtyds obsene aanbiedinge voor ander geeste, gee hulle direkte aanstoot. Hulle straf is, wat hulle in die teenwoordigheid van die geeste wat hulle aanstoot gegee het, dat hulle uitgestrek neergegooi word en vinnig oor en oor rondgerol word soos `n roller van links na regs, en dan dwars in `n ander posisie, en in `n ander aksie – naak voor almal, of half naak, in ooreenstemming met die aard van hulle wellustigheid, en terselfdertyd word hulle gevul met `n gevoel van skaamte. Dan word hulle in die rondte gedraai aan die kop en voete, horisontaal, asof aan `n as. Weerstand word teweeg gebring, en terselfdertyd pyn; want daar is twee kragte wat handel, een wat in die rondte swaai, en die ander na agter, sodat die straf gepaard gaan met pyn asof hy uitmekaar geskeur word. Nadat hy hierdie strawwe ondergaan het, word `n geleentheid aan hierdie armsalige lyer gebied om homself te onttrek uit die gesig van ander geeste, en hy word met `n gevoel van skaamte vervul. En nog is daar diegene wat probeer om te sien of hy volhard in sulke dinge; maar solank as wat hy in `n staat van skaamte en verleentheid verkeer, is hy op sy hoede. Dus blyk dit vir homself asof hy wegkruip, alhoewel almal weet waar hy is. Hierdie straf kom voor op `n sekere afstand. Daar is ook seuns, jongelinge, en jong mense wat uit hul waansinnigheid en hetige begeertes van hulle ouderdom afskuwekkende beginsels ontvang het; soos dat jong getroude vroue; veral hulle wat jonk en pragtig is, nie vir `n getroude man bedoel is nie, maar vir hulleself en hulle soort, die man bly daar slegs as hoof van die huishouding en opvoeder van die kinders. Hierdies word in die ander lewe onderskei deur die seunsagtige klank van hul spraak. Hulle wat hulleself in sulke beginsels bevestig het, en in die werklike lewe gemaklik daarmee was, word uitermatig gestraf in die ander lewe, deurdat hulle ledemate of gewrigte uit lid geruk, en weer teruggeplaas word, of word na die een rigting gedraai en dan weer na die ander, deur geeste wat deur hulle kunste by hulle die fantasie inprent dat hulle in die liggaam is, en terselfdertyd maak dat hulle liggaamlike pyn voel. Deur hierdie geweldadige veranderinge, tesame met hulle worsteling in hulle teenstand, word hulle so verskeur dat dit vir hulle blyk asof hulle uiteen en tot stukke geruk is, met `n ongelooflike pyn; en dit gebeur oor en oor, totdat hulle so vervul is met afgryse deur sulke beginsels van die lewe dat hulle ophou om op so `n manier te dink.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205