DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 571

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

1042. My boog gee Ek in die wolke. Dit dui op die staat van die wedergebore geestelike mens, wat soos `n reënboog is. Enigeen sal wonder dat die “boog in die wolke,” of die reënboog, in die Woord geneem word as `n teken van die verbond, siende dat die reënboog niks anders is as die voorkoms van die modifikasie van die strale van die sonlig in die reëndruppels, en dus iets wat natuurlik voorkom nie, en anders is as die ander tekens van die verbond in die kerk, hierbo genoem. En dat die “boog in die wolke” die wedergeboorte aandui, en verteenwoordig die staat van die wedergebore geestelike mens, en kan nie deur enigiemand geweet word tensy dit aan hom gegee word om te sien en daaruit te weet hoe die saak staan nie. Geestelike engele, wat almal wedergebore mense uit die Christelike kerk is, word almal in die ander lewe gesien met `n reënboog bokant die hoof as hulle verskyn. Maar die reënboog wat gesien word, is in ooreenstemming met hulle staat en dus uit dit word hulle kwaliteit bekend in die hemel en in die wêreld van die geeste. Die rede hoekom die verskyning van `n reënboog gesien word, is dat hulle natuurlike dinge wat korrespondeer met hulle geestelike, veroorsaak so `n verskyning. Hierdie engele is hulle waarvan gesê word wat wedergebore is “uit water en uit die Gees,” maar van die hemelse engele word gesê dat hulle wedergebore is “met vuur.” [2] Wat betref natuurlike kleure, die bestaan van kleur vereis iets wat beide donker en lig is, of swart en wit. Wanneer die strale van die sonlig hierop val, in ooreenstemming met die veranderde tempering van die donker en die lig, of van die swart en die wit, en van die modifikasie van die invloeiende strale van die son, word kleure geproduseer, sommige wat meer en sommige wat minder van die donker of swart opneem, en sommiges meer en sommige minder van die lig of die wit opneem; en daaruit is die verskeidenheid. Om vergelykenderwys te praat, is dit dieselfde met geestelike dinge. Die donkerte in hierdie geval is die Eie in die intellektuele deel van die mens, of ook die valshede; en die swart is die Eie van die wil gedeelte, of die boosheid; wat die strale van die lig absorbeer en dit uitblus. Maar die ligtheid en witheid is die waarhede en die goeie wat die mens dink hy doen uit homself, wat weerkaats en wat hulleself in die strale van die lig terugwerp. Die strale van die lig wat op hierdies val, en dit as’t ware verander of wysig, is van die Meester, soos uit die Son van wysheid en intelligensie; want die strale van geestelike lig kom van geen ander bron as daaruit nie. Dit is omdat natuurlike dinge korrespndeer met die geestelike dat wanneer dit wat van die wedergebore mens is, aan die sig blootgestel word in die ander lewe, dan kom dit voor soos `n natuurlike ding. Daar is in die wedergebore geestelike mens `n Eie van die intelligensie waarin die Meester die onskuld, genade of barmhartigheid en naasteliefde inwerk. En in ooreenstemming met hierdie gawes wat deur die Meester geskenk word, en die ontvangs daarvan, is die verskyning van die reënboog teenwoordig by die aanskoue daarvan – pragtig in verhouding tot die graad waarin die Eie van sy wil verwyder, onderdruk, en verminder is na gehoorsaamheid. [3] Deur die Profete ook, wanneer hulle in `n visioen van God is, sien hulle `n boog asof dit in die wolke is. Soos in Eseg: “ En bokasnt die uitspansel wat oor hulle hoof was, was iete wat soos saffiersteen gelyk het, in die gestalte van `n troon; en op die troongestalte `n gestalte wat soos `n mens gelyk het. Ek sien toe iets soos blinkende metaal; van wat soos sy lendene gelyk het boontoe soos vuur, rondom in `n omhulsel gevat; en van wat soos sy lendene gelyk het ondertoe, het ek iets gesien soos vuur met `n glans daaromheen. Soos die gedaante van die boog wat in die wolk is op `n reëndag, so het die glans rondom gelyk. So het die verskyning van die heerlikheid van JHWH gelyk.” (Eseg: 1: 26‐28). Dit moet duidelik aan enigeen wees dat dit die Meester is wat daar gesien is, en ook deur Hom was die hemel verteenwoordig, want hy is die hemel, dit is, Hy is alles in die hemel. Hy is die “Mens” waarvan hier gepraat word; die “troon” is die hemel; “blinkende metaal van wat soos sy lendene gelyk het boontoe soos vuur is die hemelse van die liefde; en van “blinkende metaal wat soos sy lendene gelyk het ondertoe” is die hemelse geestelike. Dus word die hemel van die hemelse engele verteenwoordig deur die lendene boontoe, en die geestelike hemel, of die hemel van die geestelike engele, word verteenwoordig deur die lendene ondertoe. Want in die “Groot Mens” (Kosmiese Mens), dui dit wat na ondertoe is, vanaf die lendene ondertoe deur die voete tot die sole, op dit wat natuurlik is. Daarom is dit duidelik dat die natuurlike dinge van die mens verlig deur die geestelike lig vanuit die Meester, kom voor soos `n boog in die wolke. Dieselfde was ook deur Johannes gesien (Openb. 4: 2‐3; 10: 1).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205