|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 234
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
681. Die geaardheid van hemelse en geestelike voedsel sal die beste geken word in die ander lewe.
Die lewe van die engele en geeste word nie onderhou deur sulke voedsel soos in hierdie wêreld nie,
“maar deur elke woord wat voortgaan uit die Mond van die Meester” soos die Meester leer in Matt. 4:4.
[ [ ‐ Daar het ons dit: “elke Woord” – die Tanahk. En dus nié : “… maar van elke Nuwe Test.‐woord ;
‘Paulus’‐woord ; Dortse Leerreëls‐woord; sinode‐woord …” – nié!*
So as Jahshua die “Woord” (= OT /d. Weg) as “heilsaam”, noodsaaklik en gesaghebbend geag het – wie
(de hel~!*) is die “kerk” /“menigte leraars” om dit tot “verval, uitgedien, tot niet” te verklaar en dit uit
die psige, hart en “gesindheid, karakter, beeld” van Die VOLK te aborteer!?*
G’n wonder daar wag vir dié “kerk /herders /geleerdes” groot pakke slae nie! (Lk 12:46, 47 ; Jer 25:34,
35; Sag 10:3).
NB.!* ~ : hier verbind Hy dus die begrip, “lewe”, met “(elke) woord … van Elohim” ‐ naamlik : “… kies
dan die LEWE [= Tanahk /‐Weg], dat jy kan lewe” – Deut. 30:19!* Dit beam dus die siening dat die drie
terme /begrippe in Jahshua se veelbesproke uitspraak : “Ek is die Weg / Waarheid / Lewe”, al drie na
nét die Tanahk / Woord verwys!* Dáárom is Hy ook die –“Woord / Logos [= OT] wat lewende (Adam‐
)vlees geword het”!* (NB = Deut 13:5; Hos 5:11
Die feit dat sowel die OU, as Nuwe Test. verklaar Elohim “verander nié” (Jes 41:4 ; Mal 3:6; Jak 1:17), is
insigself reeds ‘n verwoestende /kataklismiese KONTRADUKSIE …!* Want daar is vele gevalle van
growwe kontraduksie tussen die Ou en Nuwe Test. wat ten hemel skreeu~!* ‐ ] ] ]
Die waarheid is dat die Meester alleen die lewe van almal is, en dat van Hom kom al die dinge beide in
die algemeen en in die besonder dit wat die engele en geeste dink, sê, en doen, en so ook wat die bose
geeste dink, sê, en doen > ??? . Die rede hoekom die bose geeste bose dinge doen en sê, is dat hulle alle
goeie van die waarheid wat uit die Meester vloei wil besoedel en dan alle besoedelde dinge aantrek.
Ontvangers en emosie is in ooreenstemming met die vorm van die ontvanger [ ‐ ?? ] ] . Dit kan vergelyk
word met die verskeie voorwerpe wat lig van die son ontvang, waar sommiges die lig wat hulle ontvang
verander in onaangename en onvriendelike kleure, terwyl ander dit verander in aangename en pragtige
kleure, in ooreenstemming met die vorm, beslistheid en rangskikking van hulle dele. Die hemel en
geestelike wêreld van die geeste leef dus deur alles wat voortkom uit die mond van die Meester, en
hieruit het elke individu sy lewe; en nie net slegs die hemel en die wêreld van die geeste nie, maar ook
die hele mensdom. Ek weet dat hierdie dinge nie geglo sal word nie, maar nietemin, uit die jare van
ervaring kan ek bevestig dat dit die waarheid is. Bose geeste in die wêreld van die geeste is nie bereid
om te glo dat dit so is nie; en daarom word dit gereeld aan hulle gedemonstreer – tot hulle lewe – totdat
hulle tot hulle verontwaardiging moet erken dat dit waar is. As engele, geeste, en die mens weerhou
word van hierdie voedsel [ ‐ “voedsel” ?? ] ] , sal hulle onmiddellik vergaan.
|
|
|
|
|