DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 317

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

765. So ver is die versoeking van die mens van die kerk wat “Noag” genoem was, eerste behandel: eerstens sy versoekinge ten opsigte van die dinge van die intelligensie [ ‐ denke ?? ] ] , wat die waarhede uit die geloof is (vers 6 tot 10); en dan sy versoeking ten opsigte van die dinge van die wil, wat verband hou met die goeie van die naasteliefde (verse 11, 12). Die einddoel van hierdie versoekinge is dat `n geslag van die kerk of `n nuwe kerk weer gebore mag word deur sulke metodes, siende dat die mees Antieke Kerk nou vergaan het. Hierdie kerk wat “Noag” genoem word, was, soos alreeds gesê, van `n ander karakter [ ‐ kwaliteit ?? ] ] as dié van die mees Antieke Kerk. Dit was geestelik, waarvan die eienskap is dat die mens weer gebore is deur die doktrinale dinge van die geloof, na die inplanting van `n wekende gewete [ ‐ ?? ] ] , dat hy nie teen die waarheid en die goeie van die geloof werk nie; en op hierdie manier word hy toegerus met die naasteliefde, wat die gewete regeer waaruit hy nou begin om te reageer. Hieruit is dit duidelik wat `n geestelike mens is; dat hy nie een is wat glo in die geloof sonder naasteliefde om gered te word nie, maar iemand wat naasteliefde die essensie van die geloof maak en handel daaruit. Dat so `n mens of so `n kerk mag opstaan was die einddoel van alles, en daarom word die kerk self behandel. Dat die kerk self nou behandel word is duidelik uit die herhaling van dieselfde dinge; want dit word hier gesê dat “op daardie selfde dag het Noag en Sem en Gam en Jafet, die seuns van Noag, en Noag se vrou, en die drie vroue van sy seuns, saam met hulle in die Ark gegaan” en dieselfde in vers 7 hierbo, maar in hierdie woorde; “En Noag en sy seuns en sy vrou en die vroue van sy seuns saam met hom het in die Ark gegaan vanweë die waters van die vloed.” Maar nou, omdat die kerk behandel word, word die seuns genoem; “Sem, Gam en Jafet” en omdat hulle elkeen genoem word, dui dit op die kerk, maar wanneer hulle “seuns” genoem word sonder name, dui dit op die waarheid van die geloof. En dan word verse 8 en 9 aangaande die wilde diere en die voëls wat in die Ark ingegaan het, weer hier herhaal, in verse 14 tot 16, maar hier met `n verskil en wat op die kerk toegepas word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205