|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 546
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
1017. Om aan te toon dat die vermenigvuldiging so is soos wat die emosie is, neem ons die voorbeeld
van `n mens wat die beginsel aanvaar dat geloof alleen red, selfs al doen hy nie werke van naasteliefde
nie, dit is, selfs al het hy nie naasteliefde nie, en wat dus geloof afskei van die naasteliefde – nie net op
grond van van die feit dat hy hierdie beginsel al van sy kinderjare af ontvang het nie – maar dat hy ook
aanneem dat as iemand die werke van naasteliefde, of naasteliefde op sigself, `n essensieële deel van
geloof noem, en sal op grond hiervan `n regverdige lewe lei, hy nie anders kan as om meriete in sy
werke te plaas nie, alhoewel dit `n valse aanname is. Dus verwerp hy naasteliefde en maak die werke
van naasteliefde as niksseggend, en hou slegs vas an die idee van geloof alleen, wat geen geloof is
sonder sy essensieële nie, naamlik, naasteliefde. Om hierdie beginsel in homself te bevestig, doen hy dit
glad nie uit die emosie van die goeie nie, maar uit die emosie van plesier, dat hy mag lewe in die
bevrediging van sy hebsugte. En enigeen wat aan hierdie klas van mense behoort wat slegs die geloof
deur baie dinge bevestig, doen so sonder enige emosie van die waarheid, maar vir sy eie glorie, dat hy
groter mag wees, meer geleerd, en meer verhewe as ander, en moet dus `n hoër plek inneem tussen die
rykes en die met hoë eer; dus doen hy dit uit die genot van die emosie, en hierdie genot veroorsaak die
vermenigvuldiging van dinge; want, soos gesê, soos wat die emosie is, so is die vermenigvuldiging. In die
algemeen, wanneer die beginsel vals is, kan niks anders as valshede daaruit volg nie; want alle dinge
konformeer hulleself uit die eerste beginsel. Inderdaad, soos ek weet uit ervaring, waarvan, uit die
Goddelike genade van die Meester, later meer hieroor. Hulle wat hulleself bevestig in hierdie beginsel
van geloof alleenlik, is nie in naasteliefde nie, en gee glad nie daarvoor om nie, en is so asof hulle nie
alles sien wat die Meester soveel kere gesê het oor liefde en naasteliefde nie. (sien Matt. 3: 8‐9; 5: 7, 43‐
48; 6: 12, 15; 7: 1‐20; 9: 13; 12: 33; 13: 8, 23; 18: 21‐23 tot die einde; 19: 19; 21: 34, 40‐41, 43; 22: 34‐39;
24: 12‐13; Mark. 4: 18‐20; 11: 13‐14, 20, 12: 28‐35; Luk. 3: 8‐9; 6: 27‐39, 43‐ 49; 7: 47, 8: 8, 14‐15; 10:
25‐28; 12: 58‐59; 13: 6‐10; Joh. 3: 19, 21; 5: 42; 13: 34‐35; 14: 14‐15, 20‐21, 23; 15: 1‐19; 21: 15‐17).
|
|
|
|
|