DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 102

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

548. Ek het somtyds met geeste gepraat wat vars van die wêreld gekom het aangaande die staat van ewige lewe, en vertel hulle hoe belangrik dit is om die Meester van daardie koninkryk te ken, en wat die gesteldheid en vorm van sy regering is, net soos daardie in hierdie wêreld wat in `n ander koninkryk gaan en wat spesiaal geïteresseerd om te weet wie en watter soort koning daar is, en wat is die ingesteldheid van sy regering, en baie ander dinge wat aan daardie koninkryk behoort; en hoeveel meer sou hulle geïnteresseerd moet wees in hierdie koninkryk, waar hulle verewig nou gaan bly. Ek vertel hulle dat die Meester alleen regeer beide die hemel en die universum, want Hy wat die een regeer, moet ook die ander regeer; en dat die koninkryk waarin hulle nou is, die Meester se koninkryk is, waarvan die wette ewige waarhede is, almal gebaseer op die een groot wet dat die mens sal sy Meester lief hê bokant alle dinge en sy naaste soos hyself, en nou selfs meer as homself, want as hulle soos die engele wil wees, is dit die ding wat hulle sal moet doen. Teen al hierdie dinge kon hulle geen teenantwoord gee nie, omdat hulle in hulle liggaamlike lewe ook so‐iets van hierdie aard gehoor het, maar hulle het dit nie geglo nie. Hulle verwonder hulle dat daar so `n liefde in die hemel is, en dat dit moontlik is vir enigeen om sy naaste meer lief te hê as homself, siende dat hulle ook gehoor het dat hulle behoort hulle naaste meer lief te hê as hulleself. Maar hulle word onderrig dat in die ander lewe alle goeie oneindigend vergroot word, en dat die lewe in die liggaam so is dat die mens nie verder kan gaan as om die naaste lief te hê soos hulleself nie, omdat hulle in die dinge van die liggaam is, maar wanneer dit verwyder is, word die liefde meer suiwer, en ten laaste engelagtig, wat daaruit bestaan om nou die naaste meer lief te hê as hulleself. Die moontlikheid van so `n liefde is duidelik uit die egtelike liefde wat bestaan by sommige persone, wat eerder die dood sal trotseer eerder dat sy metgesel beseer word, en ook uit die liefde van die ouers vir hul kinders, deurdat die moeder van honger sou omkom eerder as om te sien dat haar suigeling sal sterf van die honger, en dit ook tussen die voëls en diere; en net so uit ware vriendskap, deurdat gevare getrotseer word vir ons vriende; en selfs van galante en geveinsde vriendskap, wat egte vriendskap teweeg kan bring deur die beter ding te offer aan hulle aan wie ons die beste toewens, en maak groot belydenisse selfs al kom dit nie uit die hart uit nie. En in sy finaliteit is die moontlikheid daar dat uit die natuur van die liefde, wat sy vreugde vind deur tot diens aan ander te wees, nie vir die self nie, maar uit die liefde self. Maar al hierdie dinge kan nie verstaan word deur hulle wat hulleself lief het meer as ander nie, en wat in die liggaamlike lewe baie gulsig was vir wins, en die minste van almal deur die gierigaards.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205