DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 42

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

489. Dat deur “seuns en dogters” die waarheid en die goeie aangedui word, ooreenkomstig hulle waarneming, en inderdaad deur “seuns” die waarhede, en deur “dogters” die goeie bedoel word, is duidelik uit baie teks in die Profete; want in die Woord, en ook in die ou tye, word die geboorte van die kerk genoem “seuns en dogters”, byvoorbeeld : “Die nasies sal trek na jou lig, en konings na jou stralende opgang. Slaan jou oë rondom op en kyk – hulle almal kom bymekaar, hulle kom na jou toe; jou seuns kom van ver, jou dogters word op die heup gedra. Dan sal jy dit sien en straal van vreugde, en jou hart sal ontroer en verruim word” (Jes. 60:3‐5). Hier verwys “seuns” dan na waarhede, en “dogters” na die goeie. [2] So ook met Dawid: “Ruk my uit en red my uit die hand van vreemdes, wie se mond leuns spreek en wie se regterhand `n regterhand van bedrog is; sodat ons seuns soos plante mag wees wat opgekweek is in hulle jeug, ons dogters soos hoekpilare wat uitgebeitel is na die boustyl van `n paleis” (Ps. 144:11‐12), waar die “hand van vreemdes” onegte waarhede, of valshede aandui; “ons seuns” verteenwoordig die doktrines van die waarheid; “ons dogters” die doktrines van die goeie. [3] Ook: “Ek sal sê aan die noorde: Gee! Aan die suide: Hou nie terug nie! Bring my seuns van ver, en my dogters van die einde van die aarde af. Bring uit die volk wat blind is en tog oë het, en die dowes wat ore het” (Jes. 43: 6, 8), waar “seuns” die waarheid aandui; en die “dowes” hulle wat dit sal gehoorsaam [ ‐ ??? * ‐ ] ] . [4] En weer: “Maar die Skandegod het die goed van ons vaders opgeëet van ons jeug af, hulle kleinvee en hulle beeste, hulle seuns en hulle dogters” (Jer. 3:24), waar die “seuns” en “dogters” die waarhede en die goeie aandui. Dat “kinders” en “seuns” waarhede aandui, blyk ook duidelik uit Jes. 29:22‐24: “…Jakob sal nou nie meer beskaamd staan nie, en nou sal sy aangesig nie meer bleek word nie; want as hy, as sy kinders die werk van my hande in sy midde sien, sal hulle My Naam heilig; ja, hulle sal die Heilige van Jakob heilig en vir die God van Israel met ontsag gevul wees, en hulle wat dwalend van gees is, sal insig verkry”, waar die “Heilige van Jakob, die God van Israel” die Meester aandui; “kinders” dui op die wedergeborenes, wat die goeie en die waarheid verstaan. [5] Weer: “Jubel, onvrugbare, wat nie gebaar het nie…want die kinders van die eensame is meer as die kinders van die getroude” (Jes. 45:1), waar die “seuns van die eensame” die waarhede van die antieke kerk voorstel, of dié van die heidene; [ ‐ ??? * ‐ ] ] “die seuns van die getroude” is die waarhede van die Judese kerk. [6] Weer: “My tent is verwoes, en my lyne is afgeruk; en my kinders het van my af weggegaan, en hulle is daar nie …” (Jer. 10:20), waar “seuns” die waarhede verteenwoordig. Ook: “En sy seuns sal wees soos in die voortyd, en sy vergadering sal voor My aangesig bestendig wees” (Jer. 30:20), waar die “seuns” die waarhede van die Antieke Kerk uitbeeld. Weer: “Ek vuur jou seuns, o, Sion, aan teen jou seuns, o, Javan, en Ek maak jou soos die swaard van `n held“ (Sag. 9:13), wat dui op die waarhede van die geloof uit liefde [ ‐ ??? * ] – ‘swaard’ = die Woord / Tanahk ] .

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205