|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 218
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
665. Om `n “verbond op te rig” dui daarop dat hy wedergebore sou word, en is baie duidelik uit die
feit dat daar nie `n verbond tussen die Meester en die mens kan wees nie, anders as `n verbinding deur
liefde en geloof, en daarom dui `n “verbond” op `n verbintenis. Want dit is die hemelse huwelik wat die
eintlike verbond of verbinding is, en kan slegs bestaan met hulle wat wedergebore is, sodat
wedergeboorte eintlik na ‘n “verbond” verwys. Die Meester gaan `n verbond met die mens aan as Hy
hom wedergebore laat word; en daarom verteenwoordig `n verbond onder die antieke mense niks
anders as `n verbond nie >??? *. Niks hiervan kan op ‘n letterlike wyse direk uit die Woord afgelei word
nie. Maar dit kan tog indirek afgelei word uit die verbonde met Abraham, Isak en Jakob, en telkens
daarna, waar hulle aanvanklik in so ‘n staat was dat hulle nie wedergebore was nie; want hulle
aanbidding het bestaan uit eksterne dinge, omdat hulle gemeen het die eksterne aanbidding heilig is,
sonder dat innerlike dinge daaraan gekoppel was. En daarom was die verbonde wat met hulle gemaak
was, slegs ‘n heenwysing na die eintlike wedergeboorte. Dit was dieselfde met hulle ritus of
kerkgebruike, en met Abraham homself, Isak, en Jakob, wat die dinge van die liefde en geloof
verteenwoordig het. Ook wat die hoëpriester en die priesters betref, selfs hulle wat boos was, kon die
hemelse en mees heilige priesterskap verteenwoordig > ??? * . Met “verteenwoordiging” word bepaal
dat die persoon nie geag nie, maar die dinge wat daar verteenwoordig word. Dus, al die konings van
Israel en van Juda, selfs die slegstes, verteenwoordig die koningskap van die Meester; en selfs die Farao
ook, wat vir Josef oor die land van Egipte aangestel het. Van hierdie en baie ander oorwegings, is dit
duidelik dat die verbonde wat so dikwels aangegaan is met die seuns van Jakob, slegs godsdienstige
gebruike was wat [ ‐ wat (simboliese) ] ] verteenwoordigings was [ ‐ vir geestelike waarhede ?? ] ] , later
meer hieroor.
|
|
|
|
|