DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 537

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

1008. Sal Ek die siel van die mens eis. Dat dit beteken om die ontheiliging te wreek, is duidelik uit dit wat gesê is in die voorafgaande verse en in hierdie vers, want die onderwerp is die eet van bloed, waardeur ontheiliging aangedui word. Wat ontheiliging is, weet baie min mense, en nog minder wat die straf behels in die ander wêreld. Ontheiliging is menigvuldig. Hy wat die waarhede van die geloof totaal ontken, ontheilig dit glad nie, ook nie die nasies wat buite die kerk en kennis lewe nie. Maar hy wat die waarheid van die geloof ken, ontheilig dit en veral die een wat dit erken, wat dit in sy mond dra, wat dit preek, en ander oorreed om dit aan te neem, en wat nog steeds in haat, wraak, wreedheid, rowery, en owerspel lewe, wat hy in homself deur baie dinge bevestig wat hy uit die Woord uittrek, wat dit verdraai en verderwe en sodoende dit in hierdie vuil booshede indompel (soos die laaste geslag van die Mees Antieke Kerk). Dit is hy wat onheilig. En dit is sulke ontheiliging wat hoofsaaklik die dood na die mens toe bring, wat hieruit duidelik is, dat in die ander lewe word dit wat heilig is en dit wat ontheilig is, totaal van mekaar geskei – wat onheilig is reguit hel toe en dit wat heilig is, reguit hemel toe. Wanneer so `n mens in die ander lewe kom, kleef daar aan dit wat heilig is alles wat onheilig is vas. Hy kan daar dan nie `n enkele idee van wat heilig is tevoorskyn bring nie, sonder dat daar gesien word hoe kleef dit wat onheilig is, daaraan vas, so duidelik soos daglig. In die ander lewe is daar so `n waarneming van ander se idees. Dus, in alles wat hy daar dink is ontheiliging baie duidelik, en siende dat die hemel alle ontheiligde dinge verafsku, kan dit nie anders dat hy afgedruk word na die hel nie. [2]. Die natuur of ingesteldheid van die idees is skaars aan enigiemand bekend. Dit word veronderstel dat dit iets eenvoudigs is; maar in elke idee van die denke is daar ontelbare dinge, verskillend aan mekaar verenig dat dit `n sekere vorm uitmaak en daaruit `n beeltenis van die mens, wat alles gesien kan word in die ander lewe. Net as `n voorbeeld – wanneer `n idee van `n plek voorkom, of dit nou `n land, `n stad, of `n huis is, dan kom die idee van alles wat daardie mens daar gedoen het, tevoorskyn, en dit word alles deur die engele en geeste gesien; of die idee van `n persoon wat hy gehaat het, kom dan tevoorskyn en al die dinge wat hy gedink het, gespreek en aan daardie persoon gedoen het. En so is dit met al die ander idees, wanneer hulle opkom, lê al daardie dinge oor die algemeen en in die besonder wat hy waargeneem het en op homself `n indruk gemaak het aangaande daardie idee, oop en bloot om te aanskou. En wanneer die idee van die huwelik opkom, en as hy `n owerspeler was, kom alle vuil en obsene dinge van owerspel na vore, selfs die gedagtes daaraan – of dit nou dinge van die sintuie is, of van die Woord – en hoe hy die waarheid van die Woord vervals en verdorwe het. [3] Bowendien, die idee van een ding wat vloei in die idee van `n ander en verkleur dit, soos wanneer `n klein bietjie swart in water gedrup word en die hele volume water word verdonker. Dus word die gees geken uit sy idees, en, wonderlik om te sê, in elke idee van hom is daar `n beeltenis of gelykenis van homself, wat dan so misvormd is as dit aangebied word, dat dit afskuwelik is om te sien. Hieruit is dit dan duidelik wat die staat is van diegene wat heilige dinge ontheilig, en wat hulle voorkoms in die ander lewe is. Maar dit kan nooit gesê word dat hulle daardie heilige dinge ontheilig wat in eenvoud geglo het wat in die Woord geskryf staan nie, selfs al het hulle die dinge geglo wat nie waar was nie; want dinge word in die Woord gesê volgens die voorkoms daarvan, soos gesien kan word hierbo. (n. 589).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205