|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 269
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
716. Dat heilige dinge aangedui word deur “sewe” is duidelik uit wat voorheen gesê is ten opsigte van
die sewende dag, of die sabbat (n. 84‐87), dat die Meester Self die sewende dag is; en uit Hom is elke
hemelse kerk, of hemelse mens, `n sewende dag; en inderdaad die hemelse homself, wat op sigself
heilig is omdat dit slegs van die Meester is. Vir hierdie rede dui “sewe” in die Woord op dit wat heilig is,
en inderwaarheid, soos hier, in die innerlike sin, nie deelneem aan die idee van `n nommer nie. Want
hulle wat in die innerlike sin is, soos engele en engele geeste, weet nie eers wat `n nommer is nie, en
daarom ook nie wat “sewe” is nie. Daarom word dit nie hier bedoel dat sewe pare van al die suiwer
diere geneem moet word nie; of dat daar soveel van die goeie was in verhouding met die bose, soos
sewe teen twee; maar dat die dinge van die wil waarmee hierdie mens van die kerk toegerus was, was
die goeie, wat heilig is, waardeur hy wedergebore kon word, soos hierbo gesê. [2] Dat “sewe” dit aandui
wat heilig is, of heilige dinge, is duidelik uit die rituele in die verteenwoordige kerk, waarin die nommer
sewe gereëld voorkom. As voorbeeld, hulle moet die bloed en die olie sewe keer sprinkel, soos dit
voorkom in Levitikus. Moses het die salwings olie geneem, en die tabernakel gesalf en alles wat daarin
was, en dit geheilig; en hy het daarvan sewe keer gesprinkel op die altaar, en die altaar gesalf en al sy
kruike, houers en kanne, om dit te heilig (Lev. 8: 10‐11). Hier sal “sewe keer” totaal sonder betekenis
wees as dit wat heilig is nie verteenwoordig was nie. En op `n ander plek: Toe Aäron in die heilige plek
kom word gesê: “En hy moet die bloed van die bul neem en dit met sy vinger op die Versoendeksel aan
die oostekant spat; en voor die Versoendeksel moet hy sewe maal met sy vinger van die bloed spat.”
(Lev. 16: 14). En so by die altaar: “En met sy vinger van die bloed sewe maal op hom spat.” (Lev. 16: 19).
Die besonderhede hier, een en elk, dui op die Meester Homself, en daarom die heiligheid van die liefde;
dit is te sê die “bloed” die “versoendeksel” en ook die “altaar” en die “ooste” waarheen die bloed
gesprinkel moet word, en daarom ook die “sewe.” [3] En net so ook in die offerandes, waarin Levitikus:
“As `n siel in swakheid oortree teen enigeen van die gebooie van JaHWeH en een van die dinge wat nie
gedoen mag word nie, tog doen – en as die gesalfde priester oortree, sodat die volk daardeur skuldig
word, moet hy vir die oortreding wat hy begaan het, `n jong rasrgte bul aan JaHWeH nader bring vir sy
oortreding; en die priester moet sy vinger in die bloed steek en van die bloed sewe maal spat sprinkel
voor die Aangesig van JaHWeH, by die voorhangsel van die Apartheid (heiligdom).” (Lev. 4: 2‐3, 6). Net
so word hier ook deur die nommer “sewe” aangedui wat heilig is.’ omdat die onderwerp wat behandel
word, boetedoenning is, wat slegs uit die Meester is, en daarom is dit die Meester wat hier betrokke is.
Soortgelyke ritus was ook ingestel ten opsigte van van die reiniging van melaatsheid, aangaande dit in
Lev: “En hy moet hom wat van die melaatsheid gesuiwer moet word, sewe maal spat en hom suiwer, en
die lewendige voël moet hy oor die oop veld laat wegvlieg. Dan moet die priester met sy regtervinger
van die olie wat in sy linker handpalm is, sewe maal spat voor die Aangesig van JaHWeH. Dan moet hy
die sederhout en die hisop en die skarlakendraad en die lewendige voël en dit in die bloed van die
doodgebloeie voël en in die vars water insteek…” (Lev. 14: 7, 27, 51). Hier kan enigeen sien dat daar
hoegenaamd niks is in die “sederhout” die “skarlakendraad” en die “olie,” die “bloed van die voël” ook
nog nie in die “sewe” nie, behalwe vir die feit dat hulle verteenwoordigers van heilige dinge is. Neem die
heiligheid van hulle af weg, en al wat oorbly is dood, of ontheiligend afgodies. Maar wanneer dit heilige
dinge aandui, is daar Goddelike aanbidding daarin, wat innerlik is, en word slegs verteenwoordig deur
die uiterlikes. Inderdaad kon die Jode nie weet wat hierdie dinge aandui nie; ook kan niemand tot op
hierdie dag weet wat die “sederhout,” die “hisop” die “skarlakendraad” en die “voël” aandui nie. Maar
as hulle gewillig was om te dink dat heilige dinge hier betrokke is, wat hulle nie geweet het nie, en
sodoende die Meester aanbid het, of die Messia wat nog moes kom, wat hulle sou heel van hulle
melaatsheid – dit is – van hulle besoedeling van die heilige dinge – sou hulle gered kon gewees het.
Want hulle wat so dink en glo, word in die ander klewe dadelik onderrig, as hulle dit so verkies, wat alles
en alle dinge beteken en verteenwoordig. [4] En op dieselfde manier was dit beveel ten opsigte van die
rooi koei: “En die priester El‐Azar moet van haar bloed met sy vinger neem en van haar bloed sewe
maal in die rigting van die voorkant van die Tent van Samekoms spat.” (Num. 19: 4). Soos wat die
“sewende dag” of “sabbat” die Meester voorstel, en uit Hom die hemelse mens, en die hemelse op
sigself, is of was die sewende dag in die Joodse kerk van al die onderhoudings, die mees heiligste dag; en
daarvandaan kom die ‘sabbat van alle sabbatte” in die sewende jaar (Lev. 25: 4), en die “jubeljaar” wat
uitgeroep was ná die sewende sabbat van die jaar, of na sewe maal sewe (25: 8‐9). Dat dit in die hoogste
sin die “sewe” die Meester voorstel, en daarom die heilige van die liefde, is ook duidelik uit die goue
kandelaar en sy sewe lampe (wat beskryf word in Exod. 25: 31‐33, 37; 37:17‐19, 23; Num. 8: 2, 3; Sag. 4:
2), en waarvan in Johannes geskryf word: “…sien ek sewe goue kandelaars, met sewe lampe en tussen
die sewe kandelaars Een soos die Seun van die adam…” (Openb. 1: 12‐13). Dit kom baie duidelik voor in
hierdie aanhaling, dat die “goue kandelaars met die sewe lampe” die Meester aandui, en dat die
“lampe” die heilige dinge van die liefde is, of hemelse dinge; en daarom is hulle “sewe.” [5] En
weereens: “…en sewe vuurfakkels wat die sewe Geeste van Elohim is, het voor die troon gebrand.”
(Openb. 4: 5). Hier is die “sewe vuurfakkels” wat uit die troon van die Elohim kom, die sewe ligte of
lampe. Dieselfde word aangedui waar die nommer “sewe” in die Profete voorkom. Soos in Jes: “En die
lig van die maan sal wees soos die lig van die son, en die lig van die son sal sewevoudig wees, soos die lig
van sewe dae, op die dag as JaHWeH die breuk van Sy volk verbind en die wond gesond maak wat aan
hulle geslaan is.” (Jes. 30:26). Hier word die “sewevoudige lig, soos die lig van sewe dae” nie sewevoudig
bedoel nie, maar die heiligheid van die liefde wat “sewevoudig, deur die “son” voorgestel word. Sien
ook wat gesê was hierbo met betrekking tot die nommer “sewe” (hoofstuk 4, vers 15). Weereens is dit
uit al hierdie duidelik dat watter nommers ookal gebruik word in die Woord, dit nooit werklike nommers
beteken nie (soos voorheen getoon in hoofstuk 6: 3)
|
|
|
|
|