DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 134

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

581. Dat deur die “Nefilim” aangedui word hulle wat deur oorreding van hulle eie trotsheid en voortreflikheid alle dinge wat heilig en waar is in hulle hebsug en begerigheid gedompel het, kom voor in dit wat vooraf gegaan het en dit wat volg, naamlik, dat hulle die doktrines van die geloof in hulle eie hebsug en begerigheid gedompel het, en word aangedui deurdat die “seuns van God by die dogters van die Adam ingegaan het, en hulle vir hulle gebaar het.” Oorredings betreffende die self en sy fantasieë het vergroot in ooreenstemming met die menigtes van dinge wat daar ingaan, sodat dit ten einde laaste onuitwisbaar geword het; en wanneer die doktines van die geloof daarby gevoeg word, dan maak hulle uit die beginsel van die sterkste oorweging alle dinge wat heilig en waar is, asof dit niks is nie, en word “Nefilim.” Die ras, wat voor die vloed gelewe het, is so dat hulle alle geeste doodmaak en versmoor deur hulle verskriklike besoedelde fantasieë (wat deur hulle giftige en verstikkende sfeer uitgestort word) dat die geeste totaal ontneem word van die krag van hulle verstand en denke, en voel half dood; en tensy die Meester in hierdie wêreld gekom het om die wêreld te bevry van die geeste van daardie giftige ras, sou niemand ooit verder daar kon bestaan nie, en gevolglik sou die menslike ras, wat deur die Meester regeer word deur geeste, onder gegaan het! Daarom word hulle nou gehou in `n hel onder, as’t ware, `n mistige en digte rots, onder die hakskeen van die linkervoet, ook wend hulle geen poging aan om daaruit op te styg nie. Dus is die wêreld vry van hierdie mees gevaarlike geeste en hulle mees giftige sfeer. Later dan nog meer, deur die Meester se genade, oor hierdie giftige sfeer en sy oorredingsvermoë. Dit is dan die “Nefilim” wat alle dinge wat heilig en waar is, afmaak as niks. Verdere melding word in die Woord oor hulle gemaak, maar hulle afstammelinge word genoem “Anakim” en “Refaim.” Dat hulle “Anakim” genoem word is duidelik uit Moses: “Ons het daar ook die Nefilim gesien, die kinders van Enak, van die Nefilim afkomstig, en ons was soos sprinkane in ons oë, so was ons ook in hulle oë.” (Num. 13: 33). Dat hulle “Refaïm” genoem was, kom ook voor in Moses: “Die Emiete het tevore in haar gewoon, `n volk groot en talryk en hoog van gestalte soos die Enakiete. Hulle word ook vir Refaïte gehou, soos die Enakiete; maar die Moabiete het hul Emiete genoem. (Deut. 2: 10‐11). Die Nefilim word nie meer genoem nie, maar die Refaïte wel, wat deur die profete beskryf word soos hierbo; soos in Jesaja: “Die Doderyk/Sheol daaronder is in beroering om jou (Refaïm) ontwil, jou koms tegemoed...” (Jes. 14: 9), en praat van die hel wat die woonplek is van sulke geeste (Refaïm). In dieselfde: “Dooie mense lewe nie, skimme (Refaïm) staan nie op nie; daarom het U hulle besoek en verdelg en alle gedagtenis aan hulle laat vergaan.” (Jes. 26: 14), waar daar ook na hulle hel verwys word, waaruit hulle nooit weer sal opstaan nie. In dieselfde: “U dode sal herlewe, My lyke sal opstaan. Waak op en jubel, julle wat in die stof woon! Want U dou is die dou van die Lig, en die Aarde sal aan die skimme (Refaïm) nie die lewenslig skenk nie.” (Jes. 26: 19). Die “Aarde van die Refaïm” is die hel waarvan hierbo gepraat word. In Dawid: “Kan U aan die dooies `n wonder doen? Of kan skimme (Refaïm) opstaan, kan hulle U loof?” (Ps: 88: 10), en spreek op dieselfde manier betreffende die hel van die Refaïm, en dat hulle nie kan opstaan en weer die sfeer van die wêreld van die geeste besmet met hulle gevaarlike gif van hulle oortuigings nie. Maar dit is deur die Meester voorsien dat die mensdom nie langer deurdring word deur sulke verskriklike besoedelde fantasieë en oorredings nie. Hulle wat voor die vloed gelewe het was van so `n gesteldheid en genius (gees) dat hulle deurdring kan word vir `n rede wat tot vandag onbekend is. Waaroor hierna iets gesê sal word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205