|
DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 287
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677. |
|
|
734. In die voorafgaande hoofstuk (Gen. 6: 13‐22) was die waarheid van die intelligensie behandel,
waarin die mens van die kerk wat genoem was “Noag” onderrig was deur die Meester voordat hy
wedergebore kon word; en die volgende in hierdie hoofstuk (vers 1‐5), word die goeie van die wil
behandel, waarmee hy ook begiftig is deur die Meester. Soos wat beide behandel word, kom dit voor
soos `n herhaling. Maar nou in vers 6 tot 11 word sy beproewing en versoeking behandel, en dus die
eerste staat en dus die begin van die versoeking; en, soos elkeen kan sien, kom daar weer `n herhaling
voor. Want dit word in hierdie vers gesê dat “en Noag was seshonderd jaar oud toe die vloed van die
water oor die Aarde gekom het,” en in die elfde vers sê dit dat dit “in die seshonderdste jaar van die
lewe van Noag, in die tweede maand, op die sewentiende dag van die maand.” En so word in die
sewende vers gesê dat Noag in die Ark gegaan het met sy seuns en hulle vrouens, en net so in die
dertiende vers. Weer word dit ook gesê in die agste en negende verse, dat die wilde diere saam met
Noag in die Ark ingegaan het; en ook in verse 14 en 16. Waaruit dit duidelik is dat daar `n herhaling is
van wat voorheen gesê was. Hulle wat in die natuurlike sin van die letter verkeer, kan nie anders as om
te dink dat dit `n kwessie van geskiedenis is wat herhaal word nie. Maar hier, net soos op ander plekke,
is daar nie die minste `n woord wat oorbodig, oortollig of nutteloos is nie, want dit is die Woord van die
Meester. Daarom is daar geen herhaling nie, behalwe as dit `n ander betekenis het. En hier, in der
waarheid, soos voorheen, is die betekenis dat dit die eerste versoeking is, wat `n versoeking is ten
opsigte van die dinge van die intelligensie; maar agterna is dit `n versoeking ten opsigte van die dinge
van die wil. Hierdie versoekinge en beproewinge volg die een op die ander, met hom wat wedergebore
moet word. Want om versoek te word ten opsigte van die dinge van die intelligensie is heeltemal `n
ander ding as om versoek te word ten opsigte van die die dinge van die wil. Die versoekinge ten opsigte
van die dinge van die intelligensie is lig, maar die versoekinge ten opsigte van die dinge van die wil is
baie hewig.
|
|
|
|
|