DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 544

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

1015. Wees vrugbaar en vermeerder. Dat dit die vermeerdering van die goeie en die waarheid in die innerlike mens aandui, en dat “wees vrugbaar” toepaslik is op die goeie, en “vermeerder” op die waarhede, is duidelik uit wat voorheen gewys is by die eerste vers van hierdie hoofstuk, waar dieselfde woorde voorkom. Dat vermeerdering in die innerlike mens is, is duidelik uit dit wat volg, waar dit weer gesê word “en vermeerder” waar die herhaling onnodig sou gewees het, behalwe as hierdie oorbodigheid nie iets spesiaals en afsonderlik van dit wat voorafgaan, aandui nie. Uit dit en wat hierbo gesê is, is dit duidelik dat om vrugbaar te wees en te vermenigvuldig hier toepaslik is op die goeie en waarhede in die innerlike mens. Dit word gesê innerlike mens, omdat, soos gewys hierbo, ten opsigte van dit wat hemels en geestelik is, wat uit die Meester alleen is, is die mens `n innerlike mens; maar ten opsigte van dit wat rasioneel is, is hy `n interne of middel mens; intermediêr tussen die innerlike mens en die eksterne mens; en ten opsigte van die emosies van die goeie en die kennis van die geheue, is hy `n eksterne mens. Dat dit die natuur of geaardheid van die mens is, was in die voorafgaande tot hierdie hoofstuk alreeds aangetoon (n. 978); en omdat die mens dit nie weet terwyl hy in die liggaam lewe nie, is omdat hy in die dinge van die liggaam lewe, en daarom weet hy nie eers dat daar dinge soos `n innerlike is nie, en nog minder dat dit so in `n afsonderlike orde geplaas is. Maar tog, as hy peins daaroor, sal dit baie duidelik aan hom word, as hy in sy gedagtes verkeer wat weggetrek is van die liggaam en dan te dink asof hy in die gees is. Die rede hoekom vrugbaarheid en vermeerdering toepaslik is op die innerlike of rasionele mens is, is omdat die werking van die innerlike mens nie waargeneem word nie, behalwe in die innerlike op `n baie algemene manier. Want in die innerlike mens is daar `n ontelbare menigte van besonderhede wat aangebied word om te aanskou as een algemene ding. Hoe ontelbaar die besonderhede is, wat hulle aard of gesteldheid is, en hoe hulle `n donker algemene geheel aanbied, is duidelik uit wat hierbo gesê is. (n. 545).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205